Anesta Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anesta-weg 9, Anesta, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anesta Cottage is in Stellenbosch en spog met asemrowende berguitsigte, en bied gaste 'n rustige toevlugsoord. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers, aangesien dit naby staproetes is.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers en badkamers is op die boonste verdieping.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area lei na die leefarea met 'n kroeg en stoeltjies, 'n binnebraai-area, losstaande kaggel en 'n sitkamerstel. Daar is ook 'n platskerm-TV, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasdeure lei na die tuin met 'n kuierarea, vuurput en 'n etenstafel met stoele waar gaste die somernagte kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anesta-weg 9, Anesta, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anesta-weg 9, Anesta, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom