+82
Selfsorg in Gariepdam

Angela's Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Sanette M
1 nag
5.0
Jan 2026

Gemaklik, skoon en netjies. Baie oulik gewees, alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nean V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en goed toegerus. Baie lekker skoon verbly, die gasheer was baie behulpsaam selfs al het ons later in die aand opgedaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda T
1 nag
5.0
Des 2025

Kuier was wonderlik, lodge was pragtig. Wonderlike nagrus, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Alles is daar wat nodig is vir een aand se oorslaap. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rozahn L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar oorslaap. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon gewees. Ons het oorgeslaap daar met ons reis van Kaapstad na Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Pleasant and relaxing. I really was surprised at the quality of our stay for the price. I was only looking for a place to rest on my way home, but enjoyed going to the local spot for food and checking out the dam nearby as well. The host was kind and gracious, and we had no troubles during our stay either. I would definitely consider this place again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmanutha D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Baie rustig. Akkommodasie is netjies en skoon. Baie lekker gekuier! Netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Net 'n paar minute se ry van die DeStijl Gariep hotel af waar mens kan eet en die mooiste uitsig oor die dam het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Goeie plekkie vir die kinders om 'n breuk te vat vir 'n lang reis vanaf Wes-Kaap. Ons het lekker gebly. Ongelukkig het die hoof slaapkamer geen vensters nie en die dakwaier het bietjie geraas, so ons kon nie baie slaap inkry nie. Die een badkamer/toilet se lig het ook nie gewerk nie. Die plekkie was mooi skoon en netjies en is oor die algemeen 'n goeie opsie vir 'n oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Neil C
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2026

Bad. Extremely disappointing. The access steps to the front door are a risk for elderly people and require an additional step. The toilet roll holder is broken. The dustbin lid in the kitchen is broken. Terrible shower and plumbing. The toilet seat comes apart when one lifts the lid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
JH
Angela's Lodge
All points are getting immediate attention!

Salome B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netjies en veilige slaapplek. Baie netjiese plek, veilige parkering. Goeie beddegoed om vir goeie nagrus te sorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 972

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 229 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang