Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Gariepdam

Angela's Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Salome B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netjies en veilige slaapplek. Baie netjiese plek, veilige parkering. Goeie beddegoed om vir goeie nagrus te sorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trinisha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Cosy. Warm. Lovely. Lovely B&B. Super comfortable bed and great stay, overall. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert & Yolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die eenheid: Albatros is pragtig en uiters netjies en regtig aan te beveel! Angela's Lodge is vir seker te aanbeveel. Die Albatros eenheid was uiters gerieflik en baie netjies en skoon, met 'n pragtige badkamer en uiters veilige parkering. 10 uit 10 vir Angela's Lodge! Ons sien julle definitief weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JH
Angela's Lodge
Baie bly julle het die verblyf geniet, kan nie wag om julle weer te sien nie!

Deon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent. The stay was excellent. Peaceful. A good stopover between Gauteng and George.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JH
Angela's Lodge
Thank you, Deon. Hope to see you again!

Alida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik. Baie skoon en netjies. Net die gang na die plekkie is donker en met reën is daar baie damwater. 'n Liggie daar sal baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JH
Angela's Lodge
Dankie, sal beslis n liggie daar installeer in die nuwe jaar!

Anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect for our short stay. Very clean, comfortable and secure. Extremely accommodating with late check-in due to heavy rain on the N1. Perfect stopover on our trip to the Western Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike oorblyplek. Heerlik geslaap in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Would definitely recommend to stay here. Nice and clean, central location, excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

We slept so well. Beds were comfortable. It was clean and quiet. It was pleasant. The owners were so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JH
Angela's Lodge
Hello Nicolene, So glad to know you slept well. Hope to see you again sometime!

Francois S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Oorslaap. Goeie plek vir oorslaap tussen Gauteng en Wes-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 956

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 220 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang