+82
Selfsorg in Gariepdam

Angela's Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Besonders aangenaam. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir baie besonderse diens en hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekende blyplek. Waarde vir geld. Die dag toe geduld, gasvryheid en tegemoetkomendheid uitgedeel is, was die gasvrou eerste in die lyn. Die pad was aaklig en ek het 'n halfuur laat ingeteken en sy was baie behulpsaam en vriendelik daaroor. Ek het die vrou 4 uur die oggend wakker gebel omdat ek nog aan die slaap was en nie die regte sleutel vir die hek gekies het nie. Sy was so vriendelik daaroor ook. Die eenheid was so netjies en skoon. Die bed was baie gemaklik. En my hondekind en besittings was veilig. Ek sal graag weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JH
Angela's Lodge
Dankie, hoop om jou weer eendag te akkommodeer!

Saskia S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wonderful hosts in Gariep. It was a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Uitstekende waarde! Ons het heerlik gebly in Tink Tinkie unit. Liesl en Drikus was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjies en skoon, is geskuif na Swallow, lekker groot eenheid. Baie lekker, doodstil en veilig. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine G
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie lekker, al was dit 1 aand. Baie lekker gebly, ruim en skoon. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Absolutely amazing. It was absolutely wonderful. Our unit was upgraded, and we were even bumped up a unit. It was a great blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean comfort! Our accommodation was clean and comfortable. Our host was very friendly and helpful in securing a plug point for our camp freezer to keep running overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1013

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 253 5 1 5 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang