+39
B&B in Kaapsehoop

Angels Mist Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Louwrens G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie mooi en skoon met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag
5.0
Jan 2026

Wonderful and friendly. My father and I had a wonderful time at Angels Mist. Our host was friendly and welcoming and provided us with local travel information and things to do around the village of Kaapschehoop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable, value for money, pet friendly. We always enjoy our stay at Angels Mist, great location, value for money and overall an awesome experience in the quaint town of Kappsehoop. We also travel with our furbabies who are made to feel just as welcome as we are.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerissa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gasheer was baie vriendelik en gasvry. Kamer was netjies en skoon. Bitter baie lekker gebly by Angels Mist.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

It was great. Our stay was great! Friendly host, all was clean and neat, and we had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linique V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Serene environment. I had a lovely stay. The host was very friendly and helpful. Breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly, ligging was perfek en ontbyt was ook smaaklik. Heerlik gebly. Gasheer en personeel is baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne D
1 nag
5.0
Feb 2025

Angel's Mist gee 'n mens 'n welkom-by-die-huis gevoel. Netjies & 'n sakpas-prys! Angel's Mist is 'n lieflike gastehuis in die sprokiesmooie Kaapsehoop. Die verblyf is baie bekostigbaar en sluit 'n heerlike ontbyt in. Daar is warm water en die kamer was silwerskoon en netjies. Baie dierbare en hartlike gasheer wat 'n mens sommer dadelik tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrich R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

100%, staff great. It was great, staff 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Dit was heerlik stil en rustig en langs 'n heerlike restaurant gesitueer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Kruger Street, Kaapsehoop, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjk3YjkxLWY3OGMtNDhlZS05ODM4LWY0ODUwOWJjYTVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 3 Kruger Street Kaapsehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.593622200087 30.765567719936

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang