Angels Mist Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Angels Mist Guest House is naby die dorp, Kaapschehoop, se ingang geleë. Dis 'n klein dorpie waar wilde perde nog in die strate en die omliggende woude rondloop. Daar is ook 'n pragtige versteekte waterval in 'n inheemse woud. Die natuur het fantastiese sandsteen rotse in perfekte kunsvoorwerpe omskep.

Akkommodasie beskik oor 10 en suite-kamers met slaapplek vir 1 tot 4 gaste. Gaste het ook toegang tot 'n TV-kamer, speletjieskamer en 'n eetarea. Daar is 'n uitkykpunt wat oor die wilde perde en woud kyk op die dubbelverdiepinggebou se dak. Maaltye en koeldranke is beskikbaar.

As jy deur die natuurlike sandsteen "kunsgalery" stap, sal jy uitkom by een van Suid-Afrika se kraters. Jy kan dit behoorlik sien van die uitkykpunt af en in die verte is Barberton sigbaar.

Aangesien ons net 28 km van Nelspruit af is, is ons ideaal geleë as 'n basis vanwaar jy Sabie, Graskop, die Krugerwildtuin, God's Window, Potholes, Pelgrimsrus, Hazyview, Baberton, Badplaas en selfs Mosambiek en Swaziland kan besoek. Aan die einde van 'n besige dag kan jy uit die Laeveld-hitte ontsnap en in Kaapsehoop se muskietvrye berglug ontspan, of in die winter sommer net niks doen nie, met 'n glas voortreflike wyn in die hand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Angels Mist Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false