Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Mist Guest House

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 74 resensies vir Angels Mist Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Reinardt P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinardt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Fantastiese verblyf en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
An-lie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-lie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis iewers om te bly.

Ons het heerlik oorgeslaap op 'n gemaklike bed en met vreeslik vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Beste An-Lie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Jy het my dag gemaak!
Groete
Abrie

Angels Mist Guest House
Karen K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K

Rustige omgewing.

Plek waar mens kan ontspan en die omgewing kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Karen
Ons is bly dat jy lekker by ons kon ontspan. Hopelik sien ons julle weer!
Groete
Abrie Visser

Angels Mist Guest House
Christina B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende verblyf in 'n pragtige dorpie.

Geen veiligheid nie. Enigeen kan die perseel betree. Gordyne in eenheid geskeur en vuil. Kombers vuil. Queen bed in advertensie, maar dubbelbed in eenheid. Spek en eiers koud by ontbyt. Positief: Vars melk in yskas, maar dit was gevries toe ons koffie maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Christina
Ek is jammer dat jy nie 100% gelukkig was met jou verblyf nie. Ons het reeds aandag gegee aan jou klagtes.
Groete
Abrie Visser

Angels Mist Guest House
Wynand L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand L
Gesin met klein kinders

Perfekte plek vir sielsrus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Beste Wynand,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoering oor my gastehuis. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Abrie Visser

Angels Mist Guest House
Kevin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Saam met vriende

Great, very clean and neat, great breakfast, close to best restaurants. Very comfortable and spacious.

The host went out of his way to accommodate the late extra booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nothing special.

Complex needs a fair amount if attention. Breakfast very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frances D
Saam met vriende

Kaapsehoop is a place worth visiting.

An interesting place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, gemaklik.

Baie goeie diens, veral tydens ontbyt. Die dame wat die ontbyt voorberei het was baie vriendelik en kos was heerlik. Die eenheid waarin ons oorgeslaap het het nie voldoende breekware (borde, glase, ens.) gehad nie. Ons moes vanuit koffiebekers sjampanje drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritz V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Daar was 'n groot probleem met water in die kamer. Ons het nie altyd water gehad nie. Soms net warm water en geen koue water nie. Ek het ook nie die kamer gekry waarvoor ek betaal het nie alhoewel daar niemand in die kamer waarvoor ek betaal het tuisgegaan het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joe V
Saam met vriende

Beleef die "Mist".

Abrie sal enige iets doen vir jou! Met loadshedding kon ek nogsteeds lekker rugby kyk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Abrie was very welcoming. Ester made us a lovely breakfast and they are all very friendly.

Will definitely stay there again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Gesin met klein kinders

Kon nie vir 'n beter naweek gevra het nie, die gastehuis is letterlik langs die restaurant so ons kon elke aan loop net voor toe maak tyd sommer loop en gou iets gaan eet.

Die kamer het 'n groot venster met 'n balkon, so die son nooi jou in die oggende uit om die dag te kom geniet. Abrie en Rosa is baie vriendelik en het my en my gesin baie welkom laat voel. Wens ons kon nog langer bly. Die heel boonste verdieping het 'n lekker kuierarea met 'n uitsig op die dorp. Sal weer hier bly as ek weer kans kry om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia E
Saam met vriende

Ontspannend, tuis-voel gevoel. Skoon en netjies.

Baie vriendelike en bedagsame eienaar/gasheer. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, safe and beautiful!

Had a great time here, the owner is involved and very friendly! Will definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier!

Verblyf is skoon netjies en gemaklik. Ek sal aanbeveel om ietsie op die boonste stoep te gaan drink om die pragtige uitsig te waardeer. Abrie is ook 'n kenner op omgewing en kan verskeie roetes, en weggesteekte plekkies aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Lizl
Baie dankie vir jou positiewe woorde oor my plek. Ek waardeer dit ten seerste, dit is altyd so goed vir my gemoed as ek hoor dat mense dit geniet het by ons. Mooi bly, hoop om julle vorentoe weer te sien.

Angels Mist Guest House
Jakkie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plek met baie potensiaal.

Die omgewing is asemwowend. Die rustigheid en natuurskoon. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Gesin met klein kinders

Die eienaar probeer om gaste gemaklik laat voel.

Aandag aan detail ontbreek. Als is daar: spieëls word nie gereeld skoongemaak nie, krane wat lek en vlekke maak word nie reggemaak nie. Gordynrelings wat stukkend is. Goed wat nie gereeld afgestof word nie. Meubels wat verbleik is van die son word nie weer nuut oorgetrek nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Dankie Anton, vir die terugvoer. Ek sal ernstig aandag gee aan die dinge wat jou gepla het.

Angels Mist Guest House
Jandri V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri V

Absoluut fantasties!

Dankie Abrie vir 'n amazing kuiertjie daar by julle. Dit was ongelooflik gewees om daar op die dak te kan kuier en die majestueuse uitsig te kan geniet. Die aande se opkrul voor die kaggelvuur met 'n koffietjie was baie spesiaal gewees. Sal vir seker weer daar kom draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Massimo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room was spacious and comfortable.

Angels Mist catered for all our needs. Abrie and staff were very accommodating. Well located near all town amenities. Enjoyed watching the wild horses passing through the property. Hikes were very scenic with spectacular views. Will be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin D
Gesin met klein kinders

Alles "great" gewees.

Alles wat ons verwag het - skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met vriende

Very good.

Did not really experience the horses, not sure why but if that is main attraction this should be looked at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
August W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August W
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay.

Had a very nice stay. Rooms are tidy. Nice breakfast. Very friendly personnel. Will recommend it anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leon S
Besigheidsreis

Terleurstellend

Wat n total terleurstelling, ons het n luukse kamer bespreek en opgeeindig met n familie kamer. Die matras se springs het letterlik deurgedruk en ek het op die extra bed in die kamer geslaap. En die cherry op die koek was n grinder wat 7am sharp begin werk het. Ek het die eienaar gebel en hy het bevestig dat sy 2 luukse kamer klaar bespreek was en tenspyte van dit het hy ons bespreeking vir n luukse kamer aanvaar en ons het daarvoor betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plekkie om te oornag.

Baie lekker gekuier op Kaapsehoop. Rosa het ons ontvang en baie tuis laat voel. Sal weer daar oornag as ons weer die dorpie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Dankie vir julle besoek. Dit was heerlike om julle hier te ontvang.

Angels Mist Guest House
Elaine W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mixed feelings about this place.

I really thought the place itself was rather quaint and lovely and has great potential to be greater. However, I was very disappointed with certain aspects of our stay. While the accommodation was acceptable, the lack of thinking with regards to placing things like kettles on a sideboard where there is not a plug is beyond me. The curtains were coming apart at the top seam and the outside couch was horrifically dirty! The woman who I presume is the lodging lady was not at all consistent with the guests! We were told that we were not allowed to take our little dog, who was on a leash, to the dining room at breakfast time as some people do not like it. So, we obliged and took him back to our room while we ate. However, the following morning another couple was there with their dog, not on a leash, running in and out everywhere and that was okay. When she saw my husband’s reaction, she quickly responded that we could bring our dog tomorrow. Really? The breakfast served for three consecutive days in a row was exactly the same! No bother was made to ask if there was something that we could not eat or were allergic to. There was also barely enough food available at the breakfast! Now, considering that the price is inclusive, one would think that they would make the effort and ensure that there was enough for everyone that was there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspannend.

Ons het 'n heerlik groot kamer (wat regtig mooi skoon en netjies was) gehad en Rosa het ons baie vriendelik ontvang. Weereens baie dankie dat jul bereid was om my dierekind saam te verwelkom en ek hoop regtig nie dat sy enige iemand daar gepla het nie. Dit was redelik koud Vrydag en Saterdag, as iets kon voorstel sou dit wees om 'n warmlaken op die bed te sit. Gelukkig het ek 'n warmwatersakkie saamgeneem. Die eienaar is besig om 'n kroegie bo in te rig en ons het te lekker daar gekuier met die gesellige vuurtjie. Ek sal ook aanbeveel vir 'n dak waar hy die braai beskikbaar gestel het (en dalk 'n groter braai). Ons kon ongelukkig nie braai nie, maar gelukkig verkoop hul patters wat heerlik was. Ek kan regtigwaar Angels Mist aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Lara,

Baie dankie vir julle kuier by ons.

Ons sal kyk na jou voorstelle.

Kom kuier gerus weer.

Angels Mist Guest House
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gastehuis in klein dorpie.

Baie lekker groot kamer gehad en was baie vriendelik ontvang. Gastehuis bied heerlike ontbyt en het lekker gekuier in die kroeg by die vuur saam met die eienaars. Kamer was skoon en gastehuis was orals baie netjies. Ligging is net 'n paar treë weg van die enigste twee restaurante in die dorp wat in die aande oop is. Die kamer was 'n bietjie koud, maar ons was daar met 'n kouefront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde oor ons gastehuis! Ons probeer voordurend om ons diens En standaard te verbeter. Wees verseker dat indien julle weer hier kom julle defnitief nog meer en beter kan verwag!

Angels Mist Guest House
Amelia S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Awesome.

Angels Mist was gasvry en die diens was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Baie dankie Amelia.
Dit was heerlik om sulke pragtige gaste te huisves.
Kom kuier gou weer.

Angels Mist Guest House
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vian L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vian L
Saam met vriende

Heerlik, rustig, pragtig. Sal beslis weer daar slaap.

Baie mooi blyplek. Alles was in plek. Dame wat daar werk is baie gaaf en behulpsaam. Heerlike ontbyt. Baie goeie ligging in die dorp. 'n Plek om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, Charmaine.
Dit altyd lekker om julle pragtige gaste te ontvang.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.


Angels Mist Guest House
Roger D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely area, nice location.

The units are basic with quite a few little unfinished and worn components. Our unit was a total after thought, however, our friend's unit was much better. Ensure the best room when booking to be comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike area, lekker bestemming.

Die eenhede is basies met 'n paar goed wat nie klaargemaak is nie of afgeleef. Ons eenheid was 'n totale nagedagtenis, alhoewel ons vriende se eenheid baie beter was. Verseker die beste kamer wanneer jy bespreek vir gemak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reg H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay.

We felt very much at home at Angels Mist and enjoyed the tranquility in this unique village.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit baie geniet.

Ons het baie tuis gevoel en het die rustigheid baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

It was great having you with us.
Enjoy the rest of your journey!
Hope to see you two again.

Warm regards,
Rosa

Angels Mist Guest House
Leonora E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora E
Saam met vriende

Die ontvangs en gasvryheid van bestuurderes was warm en hartlik, voel of mens wil langer wou bly.

Tien uit tien vir die ontvangsdame se liefde en warmte wat sy uitstraal. Ons is daar weg elkeen met n steggie van 'n malva. En sy het vir ons baie inligting en geskiedenis van die dorpie gegee, en gesorg ons magies is propvol met haar heerlike geregte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

'n Absolute fees om sulke pragtige, vrolike mensies soos julle hier te he.
Ek het julle gate uit geniet.

Kom kuier gou weer.

Angels Mist Guest House
Susan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier op Kaapschehoop. Verblyf was uitstekend en gasvrou baie behulpsaam en gasvry.

Angels Mist Gastehuis is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Rosa, ons gasvou, het uit haar pad gegaan om ons op die hande te dra en ek kan regtig oor niks kla nie. Sy het ons selfs een middag met heerlike vetkoek bederf. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Dankie Susan,
Julle was pragtige gaste en dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê.

Ons bid dat julle spoedig reën sal kry.

Groete uit 'n besige Kaapsehoop,
Rosa

Angels Mist Guest House
Michelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

A huge disappointment.

Angels Mist Guest House, what a disappointment. Rustic is fine but to be dirty is not acceptable. Broken furniture, cigarette burns on bedding, disgusting shower curtain (we did not have the guts to touch it), blinds in bathroom is dirty and broken, toilet is a disgrace. I did take pictures as proof if necessary. The carpet, which the hostess claimed was cleaned just before our arrival was so dirty, your feet were black when you walked over it. Instead of fresh mountain air the only smell we got was the cigarette smoke from downstairs (hostess). The “game” room upstairs was dusty, smelly and the bar counter full of animal dung. In the dining room, while having your breakfast (scrambled eggs cooked till they were blue), the cigarette smoke came in from the windows as well as the door as the lady was sitting right next to the door having her smoke. We asked for a bigger room but apparently no kids are allowed in the double rooms, I can’t see this statement anywhere on the website. Kids are not allowed in the bigger rooms but cats are allowed to be in the kitchen and dining room? The only room with a bath is not being used as the bath uses too much water? When I complained, the hostess was rude and told me we knew what we were paying for. No, we did not know as this was our first stay at Angels Mist. We did pay R1200 a night for a small dirty room and blue eggs? Never, ever will Angels Mist see me again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hello Michelle,

You insisted on a double room and as we advised we do not allow children in those rooms. Those rooms were also fully booked at the time of your stay. We enjoyed all the other beautiful guests that stayed here the same weekend.

Thank you.

Angels Mist Guest House
Karen H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met vriende

Very pleasant stay.

Was very impressed with the place and the hostess went out of her way to make us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Dear Karen,

Thank you, it is always an absolute pleasure to have great guests like your group. Please visit us again.

Regards,
Rosa

Angels Mist Guest House
Adrie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Angels Mist is 'n heerlike en ontspanne oornagplek.

'n Droom is verwesenlik om in die dorpie Kaapsehoop te oornag. Angels Mist is 'n onopgesmukte gastehuis wat voldoen aan wat 'n mens vir oorslaap nodig het. Ons het 'n ruim, skoon slaap- en badkamer gehad met 'n gerieflike bed en 'n yskas as bonus. Die ontbyt was basies, maar smaaklik en vars voorberei. Die tekortkominge kan maklik reggestel word en is nie van so 'n aard dat 'n mens negatiewe kommentaar moet lewer nie. Ek moet veral die besondere gasvryheid meld. Angels Mist se gasvrou laat 'n mens dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle K
Saam met vriende

Ruim netjiese kamers en baie behulpsame personeel.

Ruim netjiese kamers met 'n lieflike uitsig en vriendelike behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Ronelle
Ek is so bly julle het lekker gekuier.
Kom gerus weer.

Groete, van 'n nat Kaapse Hoop.
Rosa

Angels Mist Guest House
Madu V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Stunning!

Baie gerieflik en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis Angels Mist Guest House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hi Madu,
It is always a pleasure to have awesome guests like you.
Please come and visit again.

Kind regards,

Rosa

Angels Mist Guest House
Johanni B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johanni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was gerieflik met alles wat nodig was, maar die diens was nie na wense nie.

Alhoewel ons kamer ruim en gerieflik was, was die ontbyt wat bedien is, vooraf voorberei en koud. Die gasvrou het voorgestel dat ons dit in die mikrogolfoond moet warm maak. Die watertoevoer na ons kamer is deur die loop van die dag onderbreek en ons het etlike ure sonder water gesit sonder dat iemand van die personeel ons oor die rede vir die probleem ingelig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bridget G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected.

The booking was made way in advance, but there was a double booking that caused confusion. We had to move somewhere else which was not near to what we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne N
Saam met vriende

Lekker rustige naweek vol gasvryheid.

Ons naweek was heerlik. Ons is baie gasvry ontvang. Die kamers is ruim en netjies. Ons het baie lekker gekuier. Ons gasvrou het ons van al die besienswaardighede vertel. Ons sal beslis volgende jaar weer daar bly vir die Kaapse Hoop Maraton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Lezanne,
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Dis was een groot plesier om julle as gaste te ontvang.

Rosa

Angels Mist Guest House
Joost H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joost H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en rustige verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom besoek ons gerus weer. Dit is lekker om aangename gaste te ontvang

Angels Mist Guest House
Johan O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O
Gesin met tieners

Gemaklik, maar te klein vir 3 mense.

Badkamer kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Jammer oor die badkamer. Onder normale omstandighede is dit gewoonlik maar die ouers en 'n jong kind wat die kamer deel. Met die fiets wedren was dit egter onmoontlik om vir julle 'n groter kamer te gee aangesien feitlik al die kamers vol bespreek was toe julle navraag gedoen het.

Nogmaals geluk met jul seun se prestasie.

Angels Mist Guest House
Jessica G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G
Gesin met klein kinders

Was baie vriendelik.

Die kos was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie C
Gesin met tieners

Interesting and different.

Kaapschehoop is a sweet little town that to visit is like going back in time. Well worth a visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Interessant en anders.

Kaapschehoop is 'n oulike dorpie wat jou laat voel of jy terug gaan in tyd. Definitief die besoek werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacki E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacki E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging!

Ek en my man is gaande oor Kaapsehoop en sal vir seker weer terug wees. Ons sal weer by Angels Mist oornag, definitief nie oor die diens nie maar vir seker oor die ligging. Dit is so 'n jammerte dat so 'n oulike plek wat soveel potensiaal het nie tot sy volle potensiaal gebruik word nie. Die Lazy Rabit Burger Bar kan 'n fantastiese kuierplekkie wees as mens net iemand daar binne kan opspoor. Ongelukkig in die twee dae wat ons daar was het ons omtrent 4 keer probeer maar nooit geslaag om iets daar te eet of drink nie - 'n jammerte want ons was nie die enigste gaste in die dorp wat probeer het nie. Verder was ons onder die indruk dat dit ontbyt ingesluit het maar dit het gelyk of dit soveel moeite is om vir ons ontbyt the maak die eerste oggend dat ek liefs gesê het ons sal iewers elders gaan eet. Weereens, heerlik geleë in die dorp maar hulle sal vir seker moet werk aan hulle eie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hallo Jacki
Dit was lekker om julle hier te hê. Ongelukkig is ontbyt nie by die prys ingesluit nie, en ek het aangebied om vir julle te maak. Die gaste wat geëet het was vooraf gereël. Ek is jammer ek het julle nie ontvang nie, dan sou ek julle ingelig het.

Wat Lazy Rabbit aanbetref, Alwyn het verskeie kere met julle gesels en het ander gaste gehad wat heerlik daar gekuier en burgers geniet het. Saterdagaand het ons redelik vroeg toegemaak omdat daar 'n lewendige vertoning was en almal het daar gekuier.

Ek is jammer dat julle nie die verblyf by ons geniet het nie.

Angels Mist Guest House
Pierre O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plek met wonderlike mense!

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike diens. Heerlike ontbyt en burgers! Ligging is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Dit is altyd besonder aangenaam om positiewe terugvoering van jou plek te kry. Mense verskil baie het ek al agtergekom en daarom besef ek terdee dat nie almal altyd so positief oor my plek voel nie. Daarom probeer ons voortdurend om ons plek verder te verbeter sodat gaste beter waarde vir hulle geld kry sonder om n plaas se geld te betaal daarvoor. Ons probeer regtig ons bes by Angel's mist en gee glad nie om om ook negatiewe terugvoering te kry nie, want dit help ons om ons diens te verbeter.

Angels Mist Guest House
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguitte F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marguitte F
Enkelreisiger

Hoogs telleurgesteld na al die positiewe terugvoering op die webtuiste voordat ons bespreek het.

Was 'n onaangename nag, die nat muwwerige atmosfeer in die kamer het ons asem weggeslaan. Beddegoed die lot het gestink! Die muur en die rakke was nat. Die toilet se kleine vester is stukkend en mense agter op die 2de vloer kan jou besigheid hulle s'n maak. Die kleine blinder wat jou privaatheid bewaar is skoon aan die eenkant en gruwelik vuil aan die anderkant. Mense met respiratoriese probleme maak seker van die kamer wat aan julle gegee word. Oop elektriese bedrading ook sigbaar. Kleingeld is nie jou gesondheid werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Hier by Angels Mist is ons nie bang vir negatiewe terugvoering nie, want dit help ons om ons diens te verbeter. Ek antwoord dus graag op die klagtes van ons gas.
- Muwwerige, nat kamer; Na 2000 mm reën wat ons ontvang het die jaar, moet ek erken dat my onderste kamers defnitief in sommige gevalle na muf ruik. Gelukkig is dit nou sonnige winter en die probleem is opgelos.
- Stinkende beddegoed; Ek is baie jammer dat die gas nie dadelik my aandag daarop gevestig het nie. Nie net kon ek dan die probleem opgelos het nie, maar kon ek ook die persoon wat die kamer gediens het voor die stok gekry het.
- Oop elektriese drade; Lewensgevaarlik, dus sou ek verwag het dat die gas dadelik so iets sou aanmeld, nie net vir haarself nie, maar ook vir toekomstige gaste. Self, kon ek egter nie die drade kry nie.
- Stukkende, klein venster in badkamer; Nie op standaard nie, maar sal reg gemaak word. Dit het egter geen invloed op privaatheid nie, omdat daar ook 'n blinding was.
- Vuil agterkant van blinding; Onaanvaarbaar en sal reg gestel word.
Ek wil ook net meld dat die betrokke dag ook maar misrabel en koud was, wat kon bygedra het tot die atmosfeer. Die gas het ook R 600.00 te veel betaal en ek het letterlik straat toe gehardloop om haar op die fout te wys, wat hopelik daarop dui dat ek bereid is om dadelik foute reg te stel as ek bewus raak daarvan.

Angels Mist Guest House
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

Sielerus.

Die verblyf en omgewing is baie spesiaal en kan aanbeveel word vir enige iemand wat die Laeveld besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Baie dankie aan Henk, vir die positiewe terugvoering. Ek het soos 'n mal hoender hier rond gehardloop om almal gelukkig te hou en was vrees bevange dat ek nie daarin geslaag het nie. Gelukkig het ek nou 'n bekwame dame aangestel wat die druk help verlig en my plek net nog beter kan maak.

Angels Mist Guest House
Lukas B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was an awesome overnight stay.

We will definitely return to Angels Mist again. Abrie is the absolute best host, and we truly felt like we were "home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florinda W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Florinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Sal die plek aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay in beautiful surroundings.

The accommodation was everything that we needed, but just a few changes would make the unit even better - a rack in the shower would help with toiletries, an extension plug for the kettle so that one doesn't have to boil water on the floor, and a curtain in front of the open window for privacy and reduce the light in the room at night. DSTV was not available, but the owner gave us his decoder to use, unfortunately it is not a full package, only a very few select channels. ( no Mnet or Supersport in the room, only in the bar area. Nevertheless, the owner was very friendly and accommodating and it was a relaxing escape for the week-end.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, goed geprys en baie skoon en netjies.

Is baie vriendelik ontvang, het 'n goeie nagrus gehad en het vervars opgestaan met 'n koppie koffie om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jano J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Basies, maar heeltemal voldoende vir een nag. Kry waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant place to stay.

Friendly owner and staff. Clean and inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel N
Gesin met klein kinders

A pleasure!

Thank you TravelGround for prompt effective service. Thank you Abrie from Angel's Mist. You were more than accommodating and it was an absolute pleasure visiting your establishment. Will most definitely see us again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie!! Sal dit definitief aanbeveel!

Netjiese plekkie, met baie vriendelike diens. Laat mens sommer tuis voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

Just as a bad review leaves you gutted, a good review is heartwarming to say the least. Here at Angels Mist we try our best to provide a homely and friendly atmosphere where people can relax and enjoy themselves. Rest assure that we are not happy and content but are constantly trying to improve on our services and facilities and it will hopefully be clearly visible next time you are around. Thank you for the good review!

Angels Mist Guest House
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrys F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrys F
Saam met vriende

A wonderful and happy stay, warm atmosphere and excellent customer service.

Thank you Abrie and your team. We thoroughly enjoyed the stay ─ the warm fire you provided in the cold evenings are greatly appreciated. We will visit Kaapsehoop again and will return to Angels Mist Guest House. Thanks again for all your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Mist Guest House se terugvoer

It is so wonderful to get a good review like this. Rest assure that we are not the complete product yet and are constantly trying to improve our product. At the moment we are upgrading some of the rooms so that there will be a TV, bar fridge and a kettle in it, all to make your stay even more enjoyable. But one thing that will always be the same is the friendliness of your host and his willingness to walk the extra mile for his guests.

Angels Mist Guest House
Jean Z - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff and an awesome place.

We would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place for an overnight stay.

Friendly, convenient, clean, comfortable. A little rustic but perfect for a one night stay over to see the sights, experience the culture, food and magic of Kaapsehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rachel E
Besigheidsreis

Voldoen nie aan gaste se vereistes nie.

My mense was baie ongelukkig met die aandetes wat bedien is, hulle het elke aand hoender en pap of hoender en rys gekry. Die plek was oorbespreek en die sjef moes 'n kamer deel met een van my mense. Van die ander gaste het tot 3 mense in 'n kamer moes bly. Die personeel is nie goed genoeg opgelei nie, ons het betaal vir 'n wasgoeddiens, maar volgens die personeel doen hul nie wasgoed nie. By navraag het die eienaar my geskakel en baie nors aan my verduidelik dat gaste nie met die personeel moet praat nie, maar direk met hom. Hy doen self die wasgoed. Oor die algemeen het my mense die verblyf glad nie geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring, anders as die gewone.

Vir reisigers wat iets anders as die gewone wil ervaar, in 'n dorpie wat poskaart-mooi is, is Angels Mist Guest House net die regte bestemming. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Saam met vriende

Die kamer was gerieflik en mooi en die diens eersteklas.

Ons het as vriendinne hier tuisgegaan en die verblyf as baie netjies, mooi en gerieflik beleef. Die gasheer was baie vriendelik en die dame wat gehelp het met ons aankoms was net so vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anna-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie beïndruk met verblyf nie.

Dit was glad nie wat ons verwag het van die foto's nie. Dis 'n kamer met 4 enkelbeddens, 'n klein stort en toilet en geen ketel in die kamer nie. Jy moet na die "kombuis" gaan en dan betaal jy vir die koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clive W
Enkelreisiger

Will not return here.

On entry to the room you get an immediate spartan, industrial feel with all the exposed plumbing and concrete basins. The bedside lights where all two prong plugs, which you were not able to use as there are no adapters in the room. The room was also extremely noisy (being a groundfloor room and having to contend with scrapping furniture and footsteps in the rooms above). My morning shower did not occur, because some pump tripped, and no water was available in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin H
Enkelreisiger

Welkom gevoel.

Great verblyf, fantastiese gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met vriende

Baie lekker en vriendelike mense wat hulpvaardig is.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 3, Kaapsehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjk3YjkxLWY3OGMtNDhlZS05ODM4LWY0ODUwOWJjYTVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 3 Kruger Street Kaapsehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.593622200087 30.765567719936