11 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Meresteijn Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Annabaan is 'n ruim dubbelverdieping selfsorghuis in Langebaan slegs 300 m van die strand af.
Dit is gerieflike gemeubileer en die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde een het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n volledige badkamer. Die vierde kamer beskik oor enkelbeddens en die vyfde een het 'n koningingrootte-bed. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met ’n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en kaggel en die sitarea het 'n TV met DStv. 'n Beperkte rugsteenkragstelsel is vir die WiFi en die TV beskikbaar.
Gaste kan die ingeboude braai-area of die buitebraai-geriewe gebruik. Die tuinarea is gedeeltelik onderdak en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Annabaan is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels en gaste kan met vele doendinge in die area besig bly soos seil- en vlieërplankry, water- en jetski, kanovaart en kajak en vele meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nico-Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Meresteijn Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Annabaan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Meresteijn Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang