Beskrywing
Hierdie eiendom het 2 slaapkamers: die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die oopplan-area sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in, sowel as 'n sitkamer en sitarea. Ander geriewe sluit in 'n braai-area, parkeerplek van die straat af, en 'n gerieflike ligging net 3 blokke van die strand af en naby alle winkelsentrums.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die eiendomsbestuurder woon op die perseel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Van Der Spuy Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang