Anna’s Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anna’s Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in die Strand. Dis net 750 m vanaf die strand.

Dié vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, opwaskamer, eetarea en sitarea. Die sitarea het 2 kaggels. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Dis ook naby winkels, restaurante, kitskosrestaurante en Somerset Mall. Die eiendom is tussen die Strand en Gordonsbaai en dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Anna’s Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anna’s Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]