Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Annelines Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 280 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend, baie dankie. Ons het baie lekker oornag. Die kamer is baie mooi en skoon, en ons is vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sy geld werd. Ons het Annelines se akkommodasie vir oorslaap gebruik en dit was perfek vir sy doeleindes en vir die bedrag wat betaal is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse-Mari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies, stil en skoon. Baie rustige omgewing en goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklik en ontspanne. Awesome. Fantasties! Gestap na 'n restaurant en die lekkerste kos gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
1 nag
5.0
Des 2025

Baie rustig en aangenaam. Gasvrou vriendelik. Baie aangenaam en rustig. Vriendelik ontvang met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freek S
1 nag
5.0
Nov 2025

Wonderlik. Die plek is baie netjies en fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag
5.0
Nov 2025

Puik. Baie lekker gewees om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
1 nag
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer daar oornag. Dit was net 'n oorslaap en het alles wat mens nodig het vir 'n lekker nagrus. Die gasvrou het ons verwelkom en het ook 'n paar keer voor ons aankoms telefonies met ons kontak gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjies, skoon, gerieflik en gemaklik. Sal definitief weer daar oorslaap, het alles en meer, lekker warm water en goeie waterdruk en baie gemaklike bed gewees. Tannie Anneline se plek is oulik met pragtige tuine. Sy was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oornag. Welcoming ontvangs en voldoen aan alle vereistes. Lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 280

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 280 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang