+16
Gastehuis in Colesberg

Annelines Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 309 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Amanda P
1 nag
5.0
Apr 2026

Gerieflik en rustig. Baie lekker gebly en baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike rustige oornag op 'n heerlike sagte bed. Puik oornag plek. Rustige en stil omgewing. Kamer was donker met geen ligte wat inskyn nie. Koningsgrootte bed het ons soos konings laat slaap. Ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel S
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker koel, skoon geslaap. Kamers baie netjies en skoon. Lugversorging was reeds aan om die kamer af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese woonstel en stewige bed. Baie lekker gebly, dankie Anneline.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustig en netjies. Baie vriendelike diens, mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
1 nag
4.8
Apr 2026

Goed van pas in 'n baie lekker straat naby lekker restaurante. Behalwe vir die prys wat baie goedkoper is as die meeste ander, is dit baie goed gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
1 nag
4.8
Jan 2026

Puik, gehalte verblyf. Altyd 'n plesier om by Anneline's tuis te gaan. Uiters netjies, gerieflik en gasvry. Beveel Anneline's beslis aan. Dit was jaar no 6 en kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Die gaste was baie besorg. Het heerlik uitgerus vir die volgende dag. Die gaste het vir ons sit en wag op die stoep en was baie vriendelik. Die kamers was gerieflik, ruim en koel. Die bed het heerlik geslaap. Alles wat nodig was, was daar. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leani P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Neat and clean. We had everything we needed for our overnight stay. Comfortable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
1 nag
4.4
Mrt 2026

Comfortable and quiet. Comfortable, secure and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 309

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 309 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang