+16
Gastehuis in Colesberg

Annelines Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 294 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Veronica C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam, en lekker, plek skoon en gerieflik. Het soveel moeite gedoen, sy is oulik en ons sal beslis weer daar oorbly. Dankie vir jou vriendelikheid en moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik! Baie oulike en netjiese plek! Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable and peaceful. Very friendly host. Perfect overnight stay on our trip to Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
1 nag
4.8
Jan 2026

Puik, gehalte verblyf. Altyd 'n plesier om by Anneline's tuis te gaan. Uiters netjies, gerieflik en gasvry. Beveel Anneline's beslis aan. Dit was jaar no 6 en kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2026

Oornag plekkie, dit is wat ons nodig gehad het. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Dit was skoon en lugversorging was 'n pluspunt. Ek dink wel die plekkie kan meer modern gemaak word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Thank you for a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gasvry en vriendelik. Heerlik gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely stay and friendly host. Lovely. Enjoyed the aircon and WiFi and clean stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Enigste probleem was dat die stort 'n deur gekort het; verder was dit baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend, baie dankie. Ons het baie lekker oornag. Die kamer is baie mooi en skoon, en ons is vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 294

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 294 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang