+28

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 48 Bosman Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Annie's Place is in Soneike in Kuilsrivier en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n woonerf en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste kan die komplimentêre WiFi gebruik.

Die braaigeriewe word met die eienaars gedeel en daar is 'n mooi tuin.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jason P
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Very neat and tidy. Was a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Randall Wayne F
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely worth every cent, value for money. Relaxing, privacy, accommodating and respectful. Utterly enjoyed the quiet atmosphere. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Sarie L
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Baie vriendelik. Netjies. Waarde vir geld. Gerieflik. Skoon en netjies. Toesluit motorhuis is 'n groot pluspunt.
Mrt 2026
Tessy A
Saam met lewensmaat
5.0
Best of the best. Our hostess was very friendly. Always on standby when needed, we felt at home. The place looks exactly like shown in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Jacques P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in 'n mooi omgewing met skitterende diens en bekostigbaar! Ons het baie lekker gebly. Akkommodasie is baie goed ingerig met baie spas...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 48 Bosman Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 Bosman Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae7b957d230a9ea6e62066c5034b652f0e56cacec56d9668916ddf77923541fa16d5677f5df1316fcc2e85ad79e6b23b3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 48 Bosman Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.914491207064 18.678657593146

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang