LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's Place | LekkeSlaap
+26

Annie's Place

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Annie's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Corlia H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, netjies en gasvry.

Wat 'n voorreg om in hierdie netjiese, goed toegeruste huis met sy pragtige tuin te bly. Erna en Henk het ons dadelik tuis laat voel. Ons gaan vir seker weer terug!

Annie's Place's terugvoer

Dit is so 'n plesier om sulke gemaklike gaste te laat tuis voel.
Sien uit na julle volgende kuier.

Annie's Place
Brenda W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Enkelreisiger

Fabulous!

Friendly, comfortable, attention to detail, just perfect!

Annie's Place's terugvoer

It was such a pleasure to host Brenda. Such a friendly easy-going lady. I am looking forward to hosting her again any day!

Annie's Place
Shamiemah D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiemah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice place. Would definitely recommend.

The hostess was very friendly and the place was neat and private. Would love to come back soon.

Annie's Place's terugvoer

It was such a pleasure having you here. It really seemed like you enjoyed your weekend away. Would love to host you again.

Annie's Place
Chalin P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalin P
Enkelreisiger

Rustig.

Erna is baie vriendelik en ook baie gasvry met so 'n mooi hart.

Annie's Place's terugvoer

Dit was regtig n plesier om Chalin hier te ontvang. So n maklike gas wat alles netjies agterlaat. Sal haar enige tyd weer huisves.

Annie's Place
Charlene S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om alleentyd te geniet.

Dis so stil en rustig. Daar's kersies in die hele plek, wat dit 'n baie romantiese atmosfeer gee in die donker. Ons was gegroet deur die vriendelike eienaars van die huis. Die tuin is so verskriklik mooi. Dit was net eenvoudig 'n wonderlike ervaring.

Annie's Place's terugvoer

Baie dankie. Dit is n seën vir my om te weet dat julle dit geniet het en lekker kon ontspan. Ek het intussen nog verbeteringe aangebring, so kom gerus weer!

Annie's Place
Elzette S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Netjies, rustig en goed geleë. Vriendelike ontvangs.

Ons sal beslis weer Annie's Place bespreek en beveel dit aan vir enigeen.

Annie's Place's terugvoer

Ek waardeer werklik hierdie aanbeveling. Ek poog om hierdie plekkie rustig en goed toegerus te maak sodat dit n ware rustydjie sal bied sonder dat jy iets kortkom. So bly julle het dit geniet.

Annie's Place
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc368b17e3fe52103d7b9c6c84ca884562a03766f0f880464523810b2a2e674b5319e11feeaddcfe5360e144add7250a7618c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 48 Bosman Street Soneike 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.914491207064 18.678657593146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!