2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 48 Bosman Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Annie's Place is in Soneike in Kuilsrivier en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel is op 'n woonerf en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste kan die komplimentêre WiFi gebruik.
Die braaigeriewe word met die eienaars gedeel en daar is 'n mooi tuin.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 48 Bosman Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Annie's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Bosman Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang