Anook
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Periwinkle Street, Sunset Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anook is 'n woonstel in Langebaan, 'n dorp in die Wes-Kaap aan die oostelike oewer van die Langebaan-strandmeer. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kamer het ook 'n lessenaar en 'n slim-TV.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel vir 2 mense en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste sal toegang hê tot 'n privaat tuin met braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die woonstel is gerieflik geleë, 8 minute se stap vanaf Calypso-strand, 4 km vanaf die gholfbaan, en naby die winkelsentrum en Mykonos Casino. Kaapstad Internasionale Lughawe is 129 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Periwinkle Street, Sunset Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Periwinkle Street, Sunset Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang