Anthony Beach House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 131, Golden Mile, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 990R2 691 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Anthony Beach House is 'n selfsorgvilla met 4 slaapkamers in Britanniabaai. Dié villa is ideaal vir 'n rustige wegbreek met 'n paar vermaakgeriewe vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die swembadarea. Die solderkamer het 3 enkelbeddens, 'n lessenaar en 'n pragtige uitsig oor die huis en die swembadarea. Die laaste badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n koffietafel. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die buite-area is perfek vir lekker saam kuier en het 'n onderdakstoep, ingeboude braai en 'n lieflike swembad. Daar is ook 'n tafel met 2 bankies op die voorste stoep.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Abby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Golden Mile Boulevard 131, Golden Mile, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Anthony Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 131, Golden Mile, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap