Apartment Claudia
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Ryneveld Street, Apartment 24, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Apartment Claudia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle 2-slaapkamerwoonstel in die middel van Stellenbosch wat na die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin front.
Die woonstel op die tweede verdieping het 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 30 Ryneveld Street, Apartment 24, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Ryneveld Street, Apartment 24, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang