LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apartment Claudia | LekkeSlaap
+15

Apartment Claudia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 30, Woonstel 24, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apartment Claudia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle 2-slaapkamerwoonstel in die middel van Stellenbosch wat na die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin front.

Die woonstel is smaakvol versier, is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kame het 'n waaier en die badkamer met 'n bad en handstort.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging en die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.

Apartment Claudia is ideaal vir gesinne, 'n groep vriende of sakereisigers. Dit is in 'n ouer, toegangbeheerde gebou. Neem asb. kennis dat die eenheid via trappe bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment Claudia sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ryneveldstraat 30, Woonstel 24, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 30, Woonstel 24, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d24f00de5735a6bb77767ffb6070a85494f2b2ac941f6cc4c2a8bc31bf310bbdc56f0714bc0331b88f4368788beee99d8ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199  per nag (plek vir 4) 30 Ryneveld Street Apartment 24, Ryneveld Plaza 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.936635611398 18.862996318537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!