Aqua
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Aquamarine Crescent, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aqua is 'n vakansiehuis geleë in 'n veilige landgoed in Langebaan, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is 'n ideale keuse vir gesinne of groepe vriende wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n werkstafel, eetarea, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n slim-TV en gemaklike sitplek in. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Die eiendom is slegs vyf minute se stap van Calypso-strand af. Die volledig omheinde agterplaas beskik oor 'n grasperk, geplaveide areas, braaigeriewe en 'n vuurput. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Aquamarine Crescent, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Aquamarine Crescent, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang