+16
Kampeer/karavaan in Keurboomstrand

ArchRock Camping

120 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

ArchRock Camping is 'n hanetreetjie vanaf die strand en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n strandwegbreek naby ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Elkeen van die staanplekke is in die skadu en word deur inheemse bome beskut. Elkeen het ook 'n kragpunt, braaigeriewe en sommige het 'n see-uitsig. Daar is aparte ablusieblokke vir mans en vroue, met toilette en warm water vir die storte. Die kampeerplekke het toegang tot 'n gedeelde opwasarea.

ArchRock Camping is langs Enrico se restaurant waar gaste middagete en aandete kan eet. Die perseel is net 15 minute se ry vanaf sentrale Plettenbergbaai waar gaste 'n verskeidenheid binne- en buitelugaktiwiteite en geriewe kan besoek.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie vir beter vra nie. Hierdie is doodeenvoudig 'n juweel van 'n kampterrein. Die ligging is onverbeterlik. Die staanplekke is heerlik onder bome....
Sien meer
Mrt 2026
Francois O
5.0
Lekker man lekker. Alles was perfek. Dis sekerlik een van die mooiste plekke wat ek al gesien het. Dit was perfek vir my 2 dae daar. Ek gaan vir seker...
Sien meer
Nov 2025
Len T
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, pragtige ligging. Rustig en skoon met goeie fasiliteite.
Feb 2025
Bianca V
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker gebly. Gerieflik by die see en almal is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Gerieflik naby die see. Eerste oggend toe kom ons agter iemand...
Sien meer
Jan 2026
Lorita M
Saam met lewensmaat
4.0
Sal weer gaan, maar ek is nie 'n kampeerder wat hou van ongerief nie. Kampplek is mooi. Daar is geen ligte in die aand wanneer jy badkamer toe gaan ni...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ArchRock Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA229da0c29e685d8d23dc8962a860a43846788e3e2ddf6a0b58452944fc9985c09a05e800f927b2f3e882cf5dcc7e661003fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.002686294579 23.462576600028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang