- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Jurie Kotze Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok.
Arendsnest bied verblyf in 6 eenhede.
Visarend het slaapplek vir 1 persoon, Kroonarend het slaapplek vir 3 volwassenes of 'n gesin wat uit 2 volwassenes en 2 kinders bestaan. Witkruisarend, Silwerarend en Bateleur het elk slaapplek vir 2 volwassenes. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.
Goue Arend het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die eenheid het 'n volledige en suite-badkamer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar indien daar vooraf gereël word.
Gedurende die blommeseisoen is die hele koppie agter Arendsnest oortrek met pragtige veldblomme en gaste kan heerlik gaan stap en bergfietsry. Die Goegap Natuurreservaat met sy 4x4- en bergfietsroetes is net 11 km van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andrinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 193
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Jurie Kotze Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Arendsnest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Jurie Kotze Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang