+33
Selfsorg in Arniston

Arniston Nie Te Koop

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lilanie K
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Heerlik gerus! Lekker naby aan die see. Skoon, netjies en veilig! Ons het so heerlik gekuier dat ons nie wou ry nie, wens ons kon nog so 'n week daar bly. Die huis het alles wat jy nodig het, netjies skoon. Lekker stapafstand van die see. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Die vier dae was nie genoeg nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Goeie more Lilanie Ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met die huis en dat jul kon ontspan en die see lug geniet. Jy is welkom om ons weet te kontak vir 'n opvolgbespreking. Mooi dag

Carlo S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Perfect. Perfect get away. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Good morning Carlo, We're happy to know that you have enjoyed your stay at Arniston Nie-Te Koop, and that you were happy with our service. Hopefully, we can accommodate you again in the near future.

Jo-Anne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Wonderful and we all loved it. It was so lovely, close to the beach. The kitchen and braai were well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Good day Jo-Anne, We're glad to hear that you have enjoyed your stay, and that you were happy with the house and all it has to offer our guests. Hopefully, we can accommodate you and your family again in the near future.

Marshall S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful memories. The stay was absolutely fantastic and the property really has everything that you could think of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Wonderful. We are so happy to know that you have enjoyed your stay and that you were happy with the house. Hope we can accommodate you again in the near future.

Leandri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lewensveranderend. Ek verstaan nou hoekom dit nie te koop is! Ek sou beslis 'n aanbod insit! By verre die beste kuierplek wat ek nog besoek het. Alles is gerieflik en in nabye bereik. Dis prentjie mooi en die vars lug is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Beste Leandri, baie dankie vir die mooi terugvoer! So bly julle het die kuier en die huis geniet en ons hoop om julle binnekort weer as ons gaste te kan verwelkom.

Allison C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Very satisfied. Awesome location. Neat and we made use of the appliances. Very happy with everything. Memories were made.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Good day, Allison, thank you for your great review and feedback. So good to know you enjoyed your stay at Arniston Nie-Te-Koop holiday home. We look forward to having you back as our guests soon.

Edmund D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing time with family. Perfect weekend. Enjoyed the out of the city life, relaxing vibe and right at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Hi Edmund, so happy to hear that you had a great stay at Arniston Nie-Te-Koop and thank you for the great review. We hope to have you back.

Eileen C
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Dit was amazing 100%. Dit was die perfekte verblyf wat ons gehad het, baie gerieflik en spacious met alles wat ons sal nodig gehad het, met gerieflike binnebraai. 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Goeie dag Eileen, baie dankie vir die fantastiese terugvoer. So bly julle het die kuier geniet en dat julle tevrede was met die huis. Ons hoop om julle binnekort weer as ons gaste te kan verwelkom.

Sonia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Wonderlik. Dit was baie aangenaam. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Goeie more Sonia Ons is baie verheug om te verneem dat julle die afgelope Paasnaweek by Arniston Familie Huis, Nie te Koop geniet het. Kontak ons gerus weer in die toekoms vir 'n moontlike bespreking. Mooi dag

Fanus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Gerieflik naby alles. Baie lekker, ek sal weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
Arniston Nie Te Koop
Mnr Fourie Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en tevrede was met alles. Sal julle graag weer in die toekoms wil akkommodeer. Mooi dag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Sindikaat Street, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a83d4923c17f32de3701091e555708c8a8d05085059e0dd85b1275ae72471e4d4802512b2c1569d25802a1e08adb0417e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 3 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.667538270096 20.230725404299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang