Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Nie Te Koop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaat-straat 3, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hierdie pragtige selfsorghuis in Arniston is ideaal vir 'n gesin en net 100 m vanaf die strand.

Die huis is geskik vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n wasbak in die kamer. Daar is 'n aparte gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware' 'n klein ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die area lei na 'n eet- en leefarea met 'n oopplanuitleg en nog 2 yskas-vrieskaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en Showmax. Daar is ook 'n pooltafel en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek voor die huis. Die eiendom is stapafstand vanaf die hotel en hawe en spog met pragtige uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Arniston Nie Te Koop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Arniston Nie Te Koop
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carine & Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Jaar gelys 9

Ligging

  • Sindikaat-straat 3, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Nie Te Koop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaat-straat 3, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ebdac4e5223dc00e617d83dddb0405b98829720b6499e9d28d874ab4d0de53cba1982b126c24b09d2990af8ba1cfc30899c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 3 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.667538270096 20.230725404299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem