+170
Selfsorg in Fouriesburg

Arpa Guest and Trout Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Laumari D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekkerste rus vir die siel. Perfek! ʼn Wonderlike naweek op een van die juwele van ons land!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninelle J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker, uitgerus. Baie lekker, vriendelike mense. Sonkrag het gewerk al was dit bewolk. Donkie gestook en altyd reg vir 'n warm stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenel I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig. Gemaklik. Lekker. Gasheer is ongelooflik vriendelik! Baie goeie diens! Omgewing is pragtig! Het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Eenvoudig - met alles wat jy nodig het. Ja, pragtige uitsig en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Heerlike rustige atmosfeer, wonderlike uitsig. Kuier was heerlik, sal beslis langer kan bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janice R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vreeslik lekker gekuier. Altyd lekker om na die natuur terug te keer. Geniet dit elke keer daar en waardeer die vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene V
1 nag
5.0
Okt 2025

Elke oomblik gebiet. Die verblyf was fantasties! Christo en sy span het ons vreeslik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pavel U
1 nag
5.0
Aug 2025

Excellent. My stay was just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Arpa Guest and Trout Farm
You are always welcome.

Joseph O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker ervaring. Pragtige plaas met wonderlike staproete na die groete toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very welcoming, neat and a relaxing environment. Totally off the grid with Eskom. The owner is very welcoming and hands-on with your stay, making sure everything is working. Also close to Clarens, less than a 30-minute drive. Spectacular views of mountains. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Arpa Farm 203, District Fouriesburg, Fouriesburg, 1111, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbyZIZFeyXN2m3a5wlFZrFRlHiQ33sGlDSPtG4DgPMXR3ChCE9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Arpa Farm 203 District Fouriesburg 1111 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -28.636825619366 28.253713058981

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang