+10
Gastehuis in Moreletapark

Arum Lily Guest Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Graham G
1 nag
5.0
Nov 2025

Clean and friendly. Clean and friendly. Spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlike ervaring, met die eienaar 'n ware gasheer. 'n Ware oase in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Home away from home. Al 4 keer hier oor gebly. Elke keer 'n onvergeetlike kuier. Voldoen aan alles en nog meer. Gaste diens onverbeterlik. Rustige omgewing. Kan ongetwyfeld hier ontspan en rustig slaap na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen P
1 nag
3.8
Mrt 2026

Lekker geslaap. Ons het lekker geslaap. Maar voel of daar 'n oog kort net vir kleiner details. En ons het vir ontbyt gevra. Maar het geen terugvoer gekry nie, en toe ek die oggend vra, is daar net gesê: "No, they don't do that."

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Dear Carmen. We do a takeaway health breakfast on request, but you have to book 24 hours prior. We do however have four lovely restaurants right across the street. We are continuously upgrading.

Janine C
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Mrt 2026

Die kamer is baie klein. Die swembad lyk soos 'n visdam. Ons het net oornag, maar die kamers is baie klein en daar is geen spieël naby 'n plug om hare te blaas nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Thank you Janine for your comment. We will be doing upgrades soon. Our pool is painted dark but is clean. Can you kindly send me pictures of the dam?

Marthie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Was baie gerieflik, vriendelik en naby die oos hospitaal. Was ons 2de keer by Aurun Lilly en wil nie by 'n ander plek slaap nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Salig en heerlik. Ons het heerlik gebly en wou nie teruggaan JHB toe nie. Deidre is vriendelik, bly plekkie is netjies, 'n ware huis weg van die huis af. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bart En Charlotte S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Stil omgewing en vriendelik behandel deur personeel en huiskat. Vriendelik ontvang en goed toegeruste kamer. Kort net bedmatjies en 'n lekker leunstoel. TV net teleurstellend, het net basiese kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Groot gerieflik. Self melk in yskas. Baie netjies en vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Geniet. Ons het kamer 2 op die webtuiste bespreek, die kamer het aangedui dat daar 'n bad, stort en toilet in die kamer was. Toe ons daar aankom het die kamer slegs 'n stort gehad wat 'n groot ongerief vir my gade was. Verder was die kamer mooi skoon en diens was baie goed gewees. Dit was ook 'n groot bonus dat ons honde kon saamkom en in die kamer saam ons bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

687 Wekker Road, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769ec62c795c7d850d56474e70edd91a2a5858cb73fe20ae7b5977a8e3299e18790a1bbe231646d7983fcb94d0c45dbadbdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 687 Wekker Road Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.819056 28.294381

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang