+36
Selfsorg in Milnerton

Ascot Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 53 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë op die eienaar se eiendom in die lewendige Milnerton, bied Ascot Manor selfsorgverblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.

Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, perfek vir gedeelde maaltye. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet of ontspan in die welige tuine, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Paddocks Winkelsentrum 1 km weg en Sunset Beach is 2.7 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 53 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05ee500de1707947514ab18b77927a353310e32f519a94a34802832f9cdcb7f6ecf368a14ba7e0b961bc65222b9dbdddf76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 Ascot Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.867961457759 18.499754936326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang