Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Selfsorg in Overberg

Asher Riverside Cottages

32 gaste

2 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Asher Riverside Cottages is minder as 20 km van Bonnievale af en bied 'n ontspanne plaaswegbreek langs die Breederivier met 'n uitsig op die Langeberge. Verblyf word in 4 selfsorgkothuise wat elkeen slaapplek vir 8 gaste het, aangebied.

Die kothuise het elkeen 2 slaapkamers, 'n solder, 2 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die oopplansolder het 4 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuises is elkeen ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel, 'n klein kaggel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan die Premium-pakket vooraf bestel.

Elke kothuis het 'n groot stoep met braaigeriewe en daar is 'n houtvuur-warmbad. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asher Riverside Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATAAcLb0oRbWnC7OQbcNpjSdG2qMO4cTyL9jCVDSXxODsBHBBeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 61 5 1 5 Rusticana Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009701228533 20.217661914263
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang