Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asher Riverside Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Asher Riverside Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Vanessa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Heerlik, ontspanne, ideaal vir familietyd.

Ons het 'n ongelooflik lekker gesinslangnaweek gehad by Asher Riverside Cottages. Die gasvrou, Ada, was ontsettend hulpvaardig en het vinnig gereageer op navrae en regstellings (soos die DSTV). My kinders en kleinkinders het die verblyf ten volle benut met kajak en warmbad. Ons het vooraf geweet van die moontlikheid van vlieë, so voorsiening gemaak om dit 99% uit te skakel. Onthou om die elektriese insekafweerder op die stoep aan te skakel. Dit maak 'n reuse verskil. Besoek gerus Eseltjiesrus terwyl julle in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Gesin met tieners

Rustig voel soos tyd stilstaan. Baie gedoen in kort tyd.

Baie lekker. Kanoe gery en die vuurmaak warmbad was die hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Layla F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Layla F

Superb!

Awesome stay. Tranquil and peaceful. The hot tub was fantastic, as well as the canoe ride. We were a family of 8, so it was definitely worth every penny spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T
Gesin met klein kinders

We loved it and the whole family were entertained.

The host and her family were lovely and accommodating. We were caught by surprise by all the flies during the day but given that it's a working farm, one should expect it. The linen was crisp and clean, the cottage was as the images displayed. The only thing would be the kitchen lacked smaller (comfort items) - a pan, bigger oven dish, smaller serving dishes.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shafiq S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Shafiq S
Gesin met tieners

It wasn't a very good experience, very little to do without access to the river.

The cottage was clean and nicely set out, and that's it. We had no DSTV even though we had to pay extra for it. There is no access to the river even though there is a canoe. We had six cows in front of our cottage for the full 3-night stay. Imagine the flies we had to deal with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asher Riverside Cottages se terugvoer

Dear Mr. Shafiq Sallie,
We are so sorry that you did not enjoy your visit to Asher Riverside Cottages.

The cottage you stayed in's access to the river was a little bit to the left and not directly in front of the cottage. The access is not entirely easy, but it is possible.

The DSTV was on during the morning when we were busy getting the cottage ready for you. Please send me your banking details (without revealing personal information) so that I can refund you the extra you had to pay for the DSTV. I'm sorry that the cows were a bother to you. They were three cows with their less than a year old calves that we left in a camp in front of the cottages. I would like to confirm that Asher Riverside Cottages is situated on a working farm.

You were welcome to contact me during your stay and I would have tried my best to sort out the problems you had with the cottage, access to the river, and the DSTV, etc. My number was on the fridge and in the kitchen cupboard.

I really hope that you enjoyed the rest of the festive season.

Kind regards,
Ada

Asher Riverside Cottages
Retha K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas langs die Breederivier, ons kinders het die beeste baie geniet.

Dit was ongelooflik lekker in die natuur met soveel gerief. Die warm bad het ons dae perfek afgesluit onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie K
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier en sal graag weer Asher Riverside Cottages wil besoek.

Pragtige natuurskoon en opregte gasvryheid! Aangename ervaring; skoon verblyf en kothuise is goed toegerus. Die hot tubs se uitsig is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Gesin met tieners

Was lekker ontspannend. Veilig gevoel.

Ons het die honde baie geniet. Ada is vriendelik en alles was goed gereël en netjies skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-ann S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leigh-ann S
Gesin met klein kinders

Beautiful views surrounded by nature, but lacks cleanliness.

The owners are lovely and accommodating. Beautiful views with a large sun porch overlooking the river. Would have loved to get a heads up on the water situation, the water in the bathroom and kitchen is brown/slightly muddy, there is a separate tap for drinking water. The place could have been cleaned before our arrival, it was dusty as if it wasn't occupied for a while, I rewashed the dishes before use and the inside of the microwave was really dirty. We found quite a few spiders in the rooms and one huge one too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrick J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrick J
Gesin met tieners

Scenic, tranquil stay, with woodfired jacuzzi and amazing hosts!

We had such an amazing time there, enjoying the scenic river and mountains. The hosts were amazing, so helpful and friendly! We loved the wood-fired jacuzzi! It was so cold, but the jacuzzi was perfect. Will definitely go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryjane P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryjane P
Gesin met klein kinders

Beautiful stay in a farm setting.

The facilities are quite sparse. So take some extra comforts with if you can. Great value for money, friendly hosts and a lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Gesin met klein kinders

A truly wonderful family holiday!

We had a lovely time at Asher! The location is great and we spent a lot of time on the river - they provide a kayak. The facilities are very nice - especially the hot tub - and we were disappointed when we finally had to leave. We can't wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G
Saam met vriende

Rustige paar dae met voldoende geriewe.

Die cottages is baie gerieflik met die basiese toerusting wat jy nodig het vir 'n naweek. Die ligging is gerieflik vir die wat plek soek buite die dorp maar steeds naby genoeg vir die wynplase in die omgewing. Ons sal wel aanbeveel dat die eienaars van die toerusting opgradeer in die cottage en dalk die stoep verbeter. Op die oomblik is dit net 'n sement blad. Iets soos gemakliker buitebanke. dagbeddens, meer beligting kan help. Maar indien die idee is om 'n basiese blyplek te voorsien, voldoen dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties. Die enigste ietsie wat gepla het, was die leer na die loft wat nogal gevaarlik kan wees vir kindertjies.

Ons het baie lekker gekuier. Die warmwaterbad was heerlik en die omgewings is pragtig. Die huisie is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizahn M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn M
Saam met vriende

Perfect.

We can't wait to go back. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Gesin met tieners

Awesome getaway weekend.

We loved the tranquility of the cottage with the riverside views and the hot tub ensured many memorable moments. This is definitely a bucket list venue. Kids enjoyed the loft living. Thank you, Ada and Dickter for your warm hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen P
Gesin met klein kinders

We had a family getaway and it was amazing.

So we had a family weekend. As it is on the picture is what you get. However we thought there was a pool but there was no pool. But you have the hot tubs and you have the river. it was so peaceful and that's what we wanted to have a peaceful weekend and we did. I would recommend this place to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanelle S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle S
Saam met vriende

It was a lovely stay. Definitely value for money.

It was a really nice stay, definitely worth the money paid. The canoeing sounds amazing on the ad but logistically it doesn't make sense and is not accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig.

Heerlike, rustige Kersfees met 'n awesome plaas-atmosfeer en stunning gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel H
Gesin met klein kinders

We had a fantastic stay because we had 3 out of the 4 chalets. A bit of a distance between the chalets, but we didn't mind. Very relaxing.

A swimming pool would be ideal for those hot summer days especially if you have young kids. The stairs are a bit steep for the elderly and younger kids. It's a wonderful place to stay and would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize G
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige naweek!

Ons het baie lekker gekuier! Lieflike groot stoep en grasperk vir kinders om te speel. Pragtige uitsig oor die rivier. Die trappe na die dak slaapplek is net nie geskik vir ouer mense of klein kindertjies nie. Eenheid was baie netjies en goed toegerus. Huisies kan wel binne bietjie opgedateer word, maar alles is daar wat mens benodig. Dalk nie heeltemal R2000 'n nag werd nie, maar ons het steeds heerlik gekuier en selfs op die rivier geroei! Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel. Warm swembadjie 'n groot wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek met pragtige uitsig.

Baie rustige plekkie weg van die stad se geraas. Plat op die aarde, niks deftigs nie, net wat nodig het. Lekker warmbad om in te ontspan. Kinders kan visvang. Klein kinders sal net moet ouertoesig hê want dis nogals styl af na die rivier toe. Kinders kan lekker fietsry. Groot stoep met braai wat oor die rivier kyk. Trappe na die "loft" ook baie styl - so nie gepas vir ouer mense nie. Maar 2 groot slaapkamers onder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele C
Gesin met klein kinders

Tranquil and relaxing getaway. Sound of birds on the river, fish jumping. Asher provides a double kayak for a paddle in the river. Hot tub is big enough for 4 or 5 at a time. Close to wine farms for tastings.

Friendly welcome, everything you need is catered for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rustig en privaat.

Uitstekende bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese wegbreek.

Op die pragtige Breede Rivier - omring deur rustigheid en asemrowende mooi natuur. Warm bad is heerlik. Huis is netjies met als wat 'n gesin benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha J
Saam met vriende

Rustig, gemaklik.

So so stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien T

Lang naweek

Die ideale plek vir 'n wegbreek van die gejaagde stad. Die warmbad onder die sterre was beslis 'n hoogtepunt en die roei 'n avontuur op sy eie wat vir vele giggelende memories gesorg het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

From the time you arrive, you feel totally relaxed. Wonderful views of the river. The hot tub is an excellent place to view the evening stars from! Close to wine and cheese farms. We'll definitely be going again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Gasvrye eiennars. "Hot tub" was 'n groot bederf, volledig toegeruste skoon huisie.

Heerlik stil tussen die wingerd en die rivier. Baie vlieë was 'n frustrasie, vermoedelik a.g.v die beeste naby. Eienaar wend wel 'n brawe poging aan om dit te beheer, hoewel dit nie juis hond haaraf maak nie. Gelukkig was daar 3 vlieëslaners waarmee ons rughand en kishoue kon oefen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Dit was amazing! Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat bietjie die wegbreek nodig het.

Die uitsig oor die Breërivier en die koeie wat elke oggend kom kuier het, asook die warm bad in die aande met 'n lug vol sterre was die hoogtepunte van my naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corine R
Saam met vriende

Mooiste ligging!

Die huisie is geleë reg teen die rivier met 'n pragtige uitsig. Baie privaat met 'n heerlike warmbad wat jy met vuur stook. Die loft waar 4 mense kan slaap se trappe is BAIE steil. So dit is meer geskik vir kinders. Kombuis is klein maar toegerus met alles wat mens nodig het. 'n Heerlike wegbreek en 'n baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré L
Gesin met tieners

'n Ongelooflike mooi omgewing waar mens jou batterye kan herlaai.

Die chalet het als wat mens nodig het. Die hot tub is fantasties en die kinders het heeldag daarin baljaar. Die rivier in die vroegmôre, maak vir die mooiste foto's. Baie dankie Ada an Dickter dat mens kan deel in die mooie omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R
Gesin met tieners

Rus en ontspan.

Ons gesin het die tyd om saam te ontspan baie geniet. Die roei en plaasdiere was ’n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria R
Gesin met klein kinders

Peaceful value for money and totally relaxing.

Directions were well put together and sent. Communication with owners were awesome. All round amazing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise B
Saam met vriende

Rustig, veilig en 'n ware wegbreek.

Die uitsig is pragtig met die rivier wat vol is. Heerlike stoep vir braai en kuier. Buksie wat kom kuier met sy bal en die koeie in die kamp langsaan wat vir ons loer. 'n Wonderlike plek om te ontspan. Die loft bo vir die kinders is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Gesin met tieners

Herlaai van batterye! Goed vir liggaam en siel.

Ons het Asher besoek. Die afstand is nie te ver van die Kaap nie en die roete is ongelooflik mooi. Die naweek het jou 'n ruskans gegee op 'n plaas waar slegs die voëls op die rivier gesels het. Die eienaars van die plaas is baie gasvry en vriendelik en die kinders het selfs kans gekry om die lammers te help melk gee. Die huisie is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het lekker langs die rivier gestap en en saans in die hot tub gelê. Was heerlik! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melony H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and enjoyed the silence.

Beautiful setting and very relaxing. Cottage very simple and outdated. No air-con in room. Hot tub is out in the sun with no shade or covering. Made the most of our stay but definitely overpriced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Saam met vriende

Lekker en rustig.

Lekker gebly, baie veilig en fasiliteite was wat ons voor gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz M
Gesin met tieners

Perfect for a weekend away.

We had a lovely, peaceful stay. The wood-fired hot tub was a fabulous treat. Overall it was a lovely time, and even the gale force winds and rain added to the good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil V

Rustig en natuurprag is mooi.

Ketel biejie klein vir 8 mense en het gelek. Geen warm water in kombuis. Koue kraan van bad nie werkend. Anders great ligging en lekker ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries J
Saam met vriende

Die ligging is pragtig, maar die nat hout wat voorsien was het 'n demper op die naweek gesit.

Die verblyf was skoon, maar privaatheid is 'n uitdaging met die met die beddens op die solder. Die verblyf is geskik vir een familie met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky C
Saam met vriende

Dit was ongelooflik!

Ons het die naweek baie geniet, diens was uitstekend en die huisie was baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asher Riverside Cottages se terugvoer

Baie dankie
Ons hoop ons sien julle weer hier by Asher.

Asher Riverside Cottages
Hendre J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendre J
Saam met vriende

Het lekker gekuier saam met vriende, gerieflike huis met mooi ligging.

Was 'n heerlike naweek saam met vriende, pragtige ligging en mooi omgewing om te verken. Huisie was goed toegerus en warm poel was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V
Saam met vriende

Relaxing environment, will definitely recommend it.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne area en sal beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryll A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryll A

Peaceful retreat.

We were met by the owner who is very friendly and helpful. The cottages are right on the river and has all you need for self-catering. Beds were comfy. We had a lot of fun in the warm water pool in the evening. We will definitely be going back for another break. Our sons had a lot of fun with the complimentary canoe and spent hours fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view of the river and mountains.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob L
Saam met vriende

Paradise at the riverside.

Beautiful venue. Right on the river. Perfect getaway to distress, catch some fish and soak in the tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hashiem L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hashiem L
Gesin met klein kinders

If you looking for quite, natural and really stunning place, this is it.

Listening to nature at its best, birds, frogs, water flowing, crickets so many more. Great accommodation, stunning views and nice big rooms. It's basically a home away from home, without the city. You can get lost just sitting on the porch looking at the river flowing, by watching the birds dip in and out of the water, chasing one another for prime nesting rights. Twice a day an old goods train will climb the ridge in the distant background. Just a fantastic experience all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B
Saam met vriende

Tranquil bliss.

We loved our recent stay at Asher River Lodge. The kids had a ball in the Jacuzzi and so did the adults after the kids went to bed. Beautiful setting with all you need for a breakaway weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asher Riverside Cottages se terugvoer

Thank you.
We hope to see you again.

Asher Riverside Cottages
Glen F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glen F
Gesin met klein kinders

No TV unless you take your decoder with. Splash pool with fire pit heater is a definite must. Wife couldn't get me out once I climbed in. Will definitely be back.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATAAcLb0oRbWnC7OQbcNpjSdG2qMO4cTyL9jCVDSXxODsBHBBeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 50 5 1 5 Rusticana Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009701228533 20.217661914263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem