Assegai Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Assegai Rest
Thank you for your 5 star guest review.

Hannelize F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier op die stoep, die tuin en langs die swembad. Die huis is toegerus met alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry, insluitend goeie leesstof en speletjies. Daar is selfs inkleurboeke vir die kinders. Ten spyte van die feit dat ons oor 'n snikhete Kersfees daar was en daar geen lugversorging is nie, was die huis heerlik koel en elke kamer is toegerus met 'n waaier. Die tuin is baie goed versorg en bied heerlike koelte areas waar mens kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Assegai Rest
Dankie vir jou 5-ster resensies van Assegai House, insluitend die tuine en geriewe wat voorsien word. So bly om te lees jou familie het so lekker gebly.

Louisa H
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2025

Had a great time, bar all the rules. My only suggestion would be another shower, as one between 8 is a bit much. Also, one fridge that you can't adjust the setting on meant no cold drinks for any of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Assegai Rest
Hi Louisa, thanks for your message and sorry to learn that your experience with us was not 100%. Regarding rules, I get it, irritating yes but very necessary. I, as the owner, became sick and tired of picking up people's cigarette butts and since the signage works 99%, I'd say it's a win and hopefully guests leave with the newfound knowledge. As far as music goes, our main calling card is being in nature and the natural sounds accompanying that. I can guarantee no guest comes to our establishment to listen to any other music. Hence, no loud noise or music is our rule. Regarding 1 x shower (there is a bath too) and admittedly, in almost 15 years we've never heard this complaint. All the best, Andre

Annalize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Pragtige, baie rustige omgewing. Baie netjies en skoon en lekker huis om in te bly. Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Lekker roetes om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid S
Kort verblyf
4.6
Nov 2021

Relaxing farm stay. Lovely setting in the mountains with very scenic hikes on the farm. Very cute cows on the farm - which also means you have to do some cow dung hopping when you go on the walks. A clean shared swimming pool to cool off in the hot summer Robertson days. The back stoep braai area with lots of wood for the "kuier" fire was very cozy and provides a lovely space for star gazing. The kitchen was well equipped for self-catering. Jackie popped around later in the day to greet us and give us a brief overview of our surrounds and answer any questions we might have. For us, the beds were rather hard and we didn't get a comfortable sleep. The room next to the kitchen had a lot of "electronic controls " and the various lights flash and flicker in the dark which disturbs ones sleep. Would be better if these controls were placed in the kitchen. Overall we had a lovely relaxing time and enjoyed the farm and the quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Wonderful and relaxing. Assegai Rest is a lovely family retreat with loads of outdoor space for kids and fur babies. Would recommend this accommodation to anyone that loves the outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Assegai Rest
Thank you, Andrea.

Roelf J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Baie mooi ligging. Huis netjies. Huis skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jackie
Assegai Rest
Thank you Roelf, we are pleased your family had a good stay at Assegai Rest, it was a pleasure to host you.

Lynn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Briljant. Briljant, beste diens, baie ruim en perfek vir honde. Baie skoon en netjies. Absoluut geen selfoonopvangs, so kom voorberei!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2019

Baie rustig. Dis 'n baie gemaklike, rustige en heerlike huis met als wat jy benodig. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jackie
Assegai Rest
Dear Francois, It was great to see you and your group of friends again at Assegai Rest. Thank you for your review, we look forward to seeing you again in the future. Kind regards, Jackie

Jaco G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Rustige plaasvakansie, met baie om te doen in die omgewing. Assegai Rest is die ideale plaasbestemming waar jy kan rus met die mooiste uitsig op die berge. Dis tog naby verskeie wynplase, en daar is heelwat om in die omgewing te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 48

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 530
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 530
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 530
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA582c1deefa6ee3c3486a2ef994ec1ab3ef06c7ee3f4303c359359536abc87f0e200fcad22d018c3727c8001065b988ba0153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 530 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Assegai Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.775954746742 19.982028007507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang