Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Klaasvoogd West

5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Klaasvoogd West van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Klaasvoogd West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaasvoogd West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaasvoogd West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaasvoogd West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaasvoogd West Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 190
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Geduld, Klaasvoogd West

Klaasvoogds Cottages is 'n Kaaps-Georgiaanse kothuis wat op 'n wynplaas in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge geleë is. Die kothuis is lig en lugtig met houtvloere, handgemaakte Franse h...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Klaasvoogd West

AfriCamps at Pat Busch Mountain Reserve bied selfsorg-tente en is op 'n privaat plaas in Robertson geleë. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groot groep wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek in die natuu...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klaasvoogd West

Pat Busch Mountain Reserve bied verskeie selfsorgverblyf-opsies tussen hoë berge aan die einde van 'n plaaspad. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die natuurreservaat toegelaat. Standaard selfsorgkothuise...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Geduld, Klaasvoogd West

theLAB Robertson is in Klaasvoogds-Wes, net langs die R60 tussen Robertson en Ashton geleë en bied gastehuis-verblyf in 'n Kaap-Hollandse huis minder as 2 ure se ry van Kaapstad af. Die theLAB-kamers spog met die ...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Geduld, Klaasvoogd West

Klaasvoogds Opstal is 'n bekoorlike, luukse selfsorg-vakansiekothuis wat goed toegerus is vir langer kuiers. Die kothuis skuil in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge. Die erfeniskothuis w...

Vanaf
R3 392
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klaasvoogd West

Assegai Rest is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei in 'n afgesonderde ligging - ideaal vir gaste wat wil rus en ontspan. Assegai Rest is ook baie naby die klein, Bolandse dorpie, Robertson, propvol opwindende doe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Klaasvoogd West

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Lancewood TiPi Lodge is geleë op 'n plaas aan die voet van die Langeberge. Dit word omring deur lieflike landerye en spog met pragtige berguitsigte. Assegai Rest Farm is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei, heerl...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Geduld, Kaapse Roete 62

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek....

Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Geduld, Kaapse Roete 62

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante en bome. Die plaas is net 9 km buite Robertson. Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat modern ingerig...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Word deel van die natuur by De Hoop Cottages, bekostigbare selfsorgverblyf op 'n plaas naby Robertson. Eric en Laetitia, die eienaars, nooi jou uit om te kom rus op hul pragtige en vreedsame plaas wat rustige verbly...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boland, Kaapse Roete 62

Green Olive Guesthouse is op die historiese 3,5 hektaar Goedemoed Plaas, tussen die rose en wingerde met 'n pragtige uitsig op die Langeberge geleë. Die skilderagtige Robertson-vallei is bekend vir sy wêreldklas w...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Vigne Cottage is op die Bon Courage Wynlandgoed, 8 km buite Robertson op die R317 geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike, ontspannende verblyf in 'n stil omgewing Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Excelsior Manor Guesthouse is 'n plaashuis wat tussen die wingerde van die Robertson Wynvallei op 'n werkende wynplaas geleë is. Die herehuis het 'n Kaap-Hollandse styl en was eers 'n gesinshuis wat onlangs opgekna...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Boland, Kaapse Roete 62

Barry House is op die Riverton perdestoetery en wynplaas in Robertson in die Wes-Kaap geleë. Die eksklusiewe selfsorg-herehuis, met 'n 4-ster-gradering, word as 'n geheel bespreek en bied gerieflike slaapplek vir 1...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en deur die Langeberge en wingerde omring word wat asemrowende uitsig...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Klaasvoogd West akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Robertson blad indien jy na meer Robertson akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za