+57

At 36

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Gustav Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At 36 bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, hoofweë, universiteite en winkelsentrums geleë.

Dié knus eenheid het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n mini-tweeplaatstoof, 'n oond, 'n ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV met volledige DStv, lugversorging en 'n privaat patio buite die eenheid. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkering - hierdie eenheid het nie onderdak parkering maar elektriese hek en heining

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martin S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, ontspannend en alles wat jy nodig het. Verskriklik lekker gebly.
Nov 2025
Adriaan S
5.0
Ideal verblyf. Die plek is baie aangenaam, veilige onderdak parkering, naby hospitaal en 'n stil area. Die koekies was heerlik. Ek kan nooit genoeg kr...
Sien meer
Nov 2025
Anja M
5.0
Beautiful stay with a great and helpful hostess! Would definitely recommend. A beautiful, fully equipped unit conveniently located near...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Morne G
Gesin met tieners
5.0
Dit is ons tweede maal by At 36 en dit is weereens aangenaam gewees om daar oor. Dit is ons tweede maal by At 36 en dit is weereens aangenaam gewees o...
Sien meer
Okt 2025
Harold D
Besigheidsreis
5.0
Tog te lekker. Fantasties, fantasties en weer fantasties! Eienaars is vriendelik en die eenheid is silwerskoon en netjies!
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 36 Gustav Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Gustav Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463519ab6faed19d9d555c26038df1d80d944df72db3814dae0ed75231d71c8eb91b527b761999f449acabbebe529dfcede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 177 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang