10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Fichardt Park Akkommodasie by At 36 | LekkeSlaap
+13
+13

At 36

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At 36 bied gerieflike oornagverblyf aan op die eiendom van die eienaars en is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, hoofweë, universiteite en winkelsentrums.

Dié knus eenheid het 'n aparte ingang en bied slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV met DStv, lugversorging en 'n privaat patio buite die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by At 36 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir At 36
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f6e3b1620a2e99965c404727f1f9490a5a3595a56131fede8d7f7ac8e4501e73a673355747f6891da8e52a5d172ca69a4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za