6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Du Plessis Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
At Home in Mostertsdrift is 'n selfsorghuis in Mostertsdrif, Stellenbosch. Dié huis is ten volle toegerus en bied slaapplek aan 1 tot 6 gaste.
Die huis is gerieflik gemeubileer en het 3 slaapkamers: die Van der Stel Kamer, die Ivy Kamer, en Eugenia Kamer. Die hele huis word as 'n geheel bespreek. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en lugversorging.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, mikrogolf, yskas, en 'n wasmasjien. Gaste kan rustig ontspan in die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, DStv, en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die sauna, swembad en braaigeriewe. Een motorhuis en parkeerplek is beskikbaar.
Daar is 'n skoonmaakdiens beskikbaar op aanvraag teen 'n addisionele koste. Troeteldiere is welkom op versoek en teen 'n ekstra koste.
At Home in Mostertsdrift is twee honderd meter vanaf die Eersterivier wandelpad en die Lanzerac Wynlandgoed is stapafstand. Die pad na die Jonkershoek Natuurreservaat begin sowat 500 m van die huis af en het 'n aparte voetganger- en fietsry-strook. Dit het 'n verskeidenheid bergfietsroetes en is net sowat 7 km van die eiendom af geleë.
Stellenbosch is bekend vir sy wynplase en gaste kan gerus ook 'n draai maak by Eagle Encounters South Africa. Daar is ook 'n Segway-toer en in die somer kan mens aarbeie pluk by Polkadraai Plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Du Plessis Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink At Home in Mostertsdrift het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Du Plessis Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang