At St George’s Mall
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 St Georges Mall, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At St George's Mall is 'n selfsorgateljee in die middestad van Kaapstad naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omliggende area.
Dié ateljeewoonstel is naby die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort en bad, wasbak en 'n toilet. Die aangrensende leefarea het 'n groot venster, wat lieflike uitsigte oor Tafelberg en die middestad bied.
Die goed toegeruste kombuis bevat toebehore om maaltye te kook, sowel as 'n wasmasjien om te gebruik. Die gebou beskik oor 'n kaart-aangedrewe waskamer, en veilige multi-vlak parkeerplek met 24-uur sekuriteit op die perseel.
At St George's Mall is 850 meter vanaf die CTICC, 1 km vanaf die Kunstekaap-teater geleë; naby restaurante, kroeë en winkels, en 'n rit vanaf Groenpunt en die V&A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Katia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 34 St Georges Mall, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink At St George’s Mall het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 St Georges Mall, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang