+57

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Ida V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Will visit again. Stella was so friendly and helpful. Relaxed and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker! Baie lekker! Sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Bosveld Wegbreek. Heerlike Bosveld Wegbreek, met al die diere in die park wat kom kuier het. Koninggrootte bed slaap soos 'n droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tuane S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Great stay. Our stay was great! Very clean and neat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka M
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Apr 2026

Geen privaatheid, baie raserig, was teleurstellend. Dis glad nie 'n rustige en stil omgewing nie, nerens was daar genoem dat die eenhede reg oorkant 'n pub is nie, dis die heeltyd bedrywig en raserig. Geen diere by die eenhede self nie, oor dit net te besig is, en indien daar ander gaste in die eenhede langs jou inboek, hoor jy elke beweging en gesprek. Ons gaan gewoonlik elke Paasnaweek Marloth toe, vir die natuur, stilte, privaatheid en natuurlik die diere, ongelukkig was hierdie jaar se kuier 'n groot teleurstelling. Die eenheid self is baie mooi, en het alles wat jy nodig het, die ligging is egter uiters swak, en dit moet dalk duidelik genoem word wanneer die eenhede adverteer word. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig, dit was net nie die verblyf wat ons as gesin weer sal boek nie agv die geraas, geen privaatheid, en bitter besige omgewing met die pub wat letterlik reg oorkant ons was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Elmar
Athule Units
Goeie dag, Baie dankie dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel. Ons is regtig jammer om te hoor oor die geraas, veral aangesien julle Marloth Park besoek vir rus, natuur en stilte. Dit is wel so dat Paasnaweek 'n baie besige naweek in Marloth Park is - nie teenstaande gaan ons dit opneem met Giraffe Restaurant. Dit is nie die norm dat die restaurant raserig is nie. Ons waardeer julle terugvoer en ons verstaan volkome hoe belangrik privaatheid en ’n rustige omgewing vir ’n gesinswegbreek is. Die restaurant is vir baie besoekers 'n welkome toevoeging, maar uiteraard gaan dit nie gepaard met geraas nie. Dankie ook vir julle mooi woorde oor die eenheid self en ons gasvryheid – dit beteken baie vir ons. Ons hoop dat julle, ten spyte van hierdie ervaring, steeds weer Marloth Park sal besoek. Vriendelike groete, Athule Inn Management

Magaretha B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflik, vriendelike diens, waarde vir geld. Baie lekker, baie netjies en als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onvergeetlike ervaring. Ongelooflike verblyf. Gasvrou was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Die verblyf was netjies en skoon, het die diere so geniet, almal was so behulpsaam en vriendelik, sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome. It was the best place so far, nice location and excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Baie aangenaam. Die eenheid is netjies en baie gerieflik. Die stortwater was baie warm, die kraan dui nie aan waar is warm en koud nie. Die eenheid het nuwe beddens nodig, die Springs is deurgeslaap en ongemaklik. Die swembad was mooi skoon en ons kon lekker afkoel na 'n warm dag in die Wildtuin. Stellah het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Sy is baie aangenaam, lekker om met haar te gesels. Lekker naby die winkelsentrums en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2236 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang