Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Rinkhals Athule
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juan-pierre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre F
Gesin met klein kinders

Amazing.

Our stay was amazing. Loved the unit and it was perfect for our little family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Thank you for your feedback! Looking forward to your next visit!

Rinkhals Athule
Rika P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Familie kuier.

Elmar is 'n absolute aanwins vir die fasiliteit. Daar was 'n probleem op die Eskom lyn, maar die fasiliteit was ingerig met solar en kragopwekkers, so dit het geen ontwrigting veroorsaak nie. Elmar is vriendelik en behulpsaam en het gereeld kom seker maak dat ons niks kort. Die plekkie is mooi en netjies en goed ingerig. Die plekkie is naby aan die winkel en restaurante gelee. Die enkelbeddens in die loft moet wel vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

More Rika! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom.

Rinkhals Athule
Monique G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Gesin met klein kinders

Fabulous.

Was enjoyable in all ways, especially because the host is ever helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Thank you Monique! Hope to see you again soon.

Rinkhals Athule
Francois V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Gerieflike innibos ervaring. Netjies en professioneel bestuur. Lekker ontspan.

Baie aangename ervaring. Eenhede het al die basiese benodighede. Die opsigter het ons vriendelik ontvang en mooi na ons gekyk tydens ons verblyf. Die een eenheid se lugversorger het nie gewerk nie, maar dit was vinnig uitgesorteer. Wildlewe volop om die eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Francois. Hoop om jou spoedig weer te verwelkom!

Rinkhals Athule
Annemarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H
Gesin met tieners

Netjies en alles wat mens nodig het by Athule Marloth.

Baie dankie vir pragtige skoon plekkies waarin ons kon ontspan. Die beddegoed en huisie ruik heerlik vars en alles was skoon en netjies. Die hulp was elke dag daar om te help en te hoor of ons hulp nodig het. Baie dankie, ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Annemarie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Rinkhals Athule
Laurette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette K
Saam met vriende

Ideale oornag op pad na die Krugerwildtuin.

Ons het heerlik gebly, die huisies is gerieflik en goed toegerus. Kragopwekker wat outomaties aanskakel tydens beurtkrag is 'n wenner. Gerieflik naby aan Krokodilbrug-ingang waar ons moes aanmeld die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Beste Laurette, Dit is so lekker om sulke lekker terugvoer te kry! Baie dankie. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom!
Groete
Athule

Rinkhals Athule
Freddie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik geniet.

Ons sal Athule verseker aanbeveel by vriende en wil graag weer besoek saam met vriende vir 'n naweek. Lekker rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Beste Freddie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Groete Athule.

Rinkhals Athule
Bernadette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Plekkie is baie netjies en skoon. Die privaat swembad is great. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Dis loopafstand van die winkels af. Paul die opsigter wat ons ontvang het is absoluut wonderlik en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Ek kan regtig die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

So lekker om sulke lekker kommentaar te kry oor Paul. Baie dankie. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.

Rinkhals Athule
Zalitha V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalitha V
Gesin met klein kinders

Was heerlik.

Sal beslis weer Athule besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.

Rinkhals Athule
Hanlie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Uitstekende diens. Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rinkhals Athule se terugvoer

Goeie More Hanlie, Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Rinkhals Athule
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447