+267

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 429 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Jare laas so lekker vertoef! Ons het dit ontsaglik baie geniet: die uitleg van die oord, die vriendelikheid van die personeel, die absolute netheid oral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Heerlike wegbreek - ons is binnekort terug! Dit was ons eerste keer by 'n ATKV-oord en ons is so geweldig impressed - ons beplan al klaar nog 'n langer kuier. Van begin tot einde het alles seepglad verloop - alles werk, alles is skoon, almal is vriendelik - alles wat jy kan nodig kry was beskikbaar op die oord - die restaurant en wegneem-etes is baie lekker - die winkel is propvol van enigiets wat jy dalk vergeet het. Waarlik, die personeel is vriendelik en behulpsaam en dit maak dat 'n mens so welkom voel. Al was daar tussen-in reen, dit het ons geensins gepla nie - ons was by die borrelbaddens en binnenshuise warm swembad - spyt ons het nie al vroeër julle gasvryheid ontdek nie. Ons was in die rondavel eenheid en kon nie aan 'n enkele ding dink wat ons sou bysit nie - dit het alles gehad en was baie gerieflik. Hoogs aanbeveel en julle het nou nuwe getroue ondersteuners bygekry, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Harding H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Voldoende aan al die vereistes. Baie geniet, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was 'n baie aangename kuier en ons kon baie uitrus. Die kuier by Buffelsport was baie lekker. Ons het die swembaddens baie geniet en die akkommodasie het aan ons behoefte voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pholisiwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Excellent. My stay was amazing! Everything I needed was there, and I enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella H
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Magnificent. The accommodation was very spacious and fully equipped. Felt very safe with security patrolling the whole night. The pool area was always spotlessly clean with a variety of choices between hot and cold water. A tuck shop and restaurant were available for comfort. Would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia V
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Goeie plek om weg te kom van die alledaagse gejaag. Veilige, rustige, netjiese oord met vriendelike personeel en goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

A lovely getaway. A lovely getaway. My granddaughter (4 yrs) was with my husband and myself. We had a ball. We swam, and swam, and swam. From the warm outside pool, to the inside pool, to the cold water pool, and we even joined our granddaughter on the supertube several times. I felt like a kid again. We stayed at the upgraded rondavels - just perfect for our stay. We had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Plekkie was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3148

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R479
30 % AF
R 479 R 336
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R479
30 % AF
R 479 R 336
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R479
30 % AF
R 479 R 336
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R104, Rustenburg, 0284, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2035 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670cb18cb7e5fb038b7861a7b2d91def873731c824ab3699894ba5516aed62ff11c7690f149b9d90fd1a69de96966ca3835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R479 nouVanaf R335 per nag (plek vir 6) 429 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.759221683951 27.486988126221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang