LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ATKV Buffelspoort | LekkeSlaap
+76

ATKV Buffelspoort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 80 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Camp Stand (block A)
Tariewe geld op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Camp Stand (block B)
Tariewe geld op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Camp Stand (block D, shade net)
Tariewe geld op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
4 Sleeper Flat 2*
Selfsorg.
4 Sleeper Rondavel 3* (1 twin room)
Selfsorg.
4 Sleeper Tented House 3*
Tariewe geld vir selfsorg of gemeenskaplike selfsorg.
5 Sleeper Rondavel 3*
Selfsorg.
4 Sleeper Rondavel 3* (dbl rm, semi dbl)
Selfsorg.
4 Sleeper Rondavel 3* (dbl rm, semi sgl)
Selfsorg.
6 Sleeper Flat 2*
Selfsorg.
4 Sleeper Rondavel 3* (1 double room)
Selfsorg.
8 Sleeper Flat 2*
Selfsorg.
4 Sleeper Rondavel 3* (2 twin rooms)
Selfsorg.
4 Sleeper Rondavel 3* (dbl & twin rooms)
Selfsorg.
6 Sleeper Villa 4*
Selfsorg.
Camp Stand (block C)
Tariewe geld op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
2 Sleeper Rondavel 3* (1 double room)
Selfsorg.
8 Sleeper Rondavel 3*
Selfsorg.
8 Sleeper Flat 3*
Selfsorg.
Huisreëls

Let asb. dat hierdie tariewe vir nie-ATKV-lidmate is.

Tariewe vir konferensies is op versoek beskikbaar.

'n Administrasiefooi van R35 word gehef vir besprekings van slegs 1 nag. 'n Administrasiefooi van R80 word gehef vir besprekings van 2 of meer nagte. 'n Administrasiefooi van R145 word gehef vir groepbesprekings. Groepbesprekings is wanneer 6 of meer eenhede of kampplekke bespreek word.

Elke bespreking maak voorsiening vir parkeerplek vir 1 voertuig by die eenheid of kampplek. Ekstra parkeerplek kos R60 per voertuig per nag.

Rook is verbode in die eenhede.
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste wat 'n kampplek bespreek, moet asb. hul eie kragproppe saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, slegs gidshonde.
Indien gaste besoekers verwag, moet hulle vooraf tydens kantoorure die ontvangs daarvan inlig. Gasbesoekers se ure is 08:00 tot 18:00. Geen besoekers word na 18:00 toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke en kombuislappies saambring. Geen musiek mag vanuit motors of deur privaat klanksisteme gespeel word nie.
Geen geraas word tussen 23:00 en 07:00 toegelaat nie.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word in die oord toegelaat nie.

Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voortdurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1792 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzODQyMmRlLTBjMmEtNDAyNy1iMjRkLWVmNjU2M2FkMGViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.759221683951 27.486988126221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!