ATKV Buffelspoort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 409 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Trudie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlik gekuier saam my kinders en kleinkinders. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lekker gekuier. Heerlik gebly en gekuier. Die oord bied so baie om almal mee besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lekker geswem, kinders was veilig en geen worry oor misdaad. Was heerlik gewees. Ons het die tenthuis gedoen vir die eerste keer en alles was daar wat verwag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Dit was fantasties, ons het dit baie geniet. Die diens en fasiliteite was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Herinneringe wat gesinstyd lekker maak. Dit was vreeslik lekker, die area word daagliks skoon gemaak en dis ongelooflik gemaklik met almal wat Afrikaans praat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker. Kids loved the place. Moerse lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful/well rested. We enjoyed every activity. It was never overcrowded. Well managed. We experienced a problem with the Microwave and it was immediately fixed. Well done to Buffelspoort!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl-ann M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

I will do it again. Fun. My family, 2 adults and 2 kids (13 & 9) really enjoyed our stay. There was something for everyone to do. Our time there was amazing and not crowded. Everyone was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Een van ons gunsteling vakansie oorde. Ons het die naweek vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chené V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier. Pragtige atmosfeer by Blok B. Wow. Ek en my man het heerlik gebly. Ek is opgewonde oor die nuwe deurgang wat hulle mee besig is, aangesien dit vir my (8 maande swanger) 'n bietjie wild was om daardie ver pad te stap. Wens dit was al gereed sodat ek daardeur kon stap. Ek stel voor vir 'n badkamer by die onderste louwarm swembad; dit kan nogals 'n aanwins wees vir in die toekoms en vir families met kinders. Minder piepie in die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3025

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)
Vanaf R44
R 44 R 31
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2009 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, Rustenburg, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670cb18cb7e5fb038b7861a7b2d91def873731c824ab3699894ba5516aed62ff11c7690f149b9d90fd1a69de96966ca3835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R44 nouVanaf R31 per nag (plek vir 6) 409 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.759221683951 27.486988126221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang