+293

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 437 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Twynette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome. Awesome wegbreek. Heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Onvergeetlik. Die ontvangsdames is die hart van die oord. Hulle was ongelooflik vriendelik en het ons so mooi gehelp. Hulle het 'above and beyond' gegaan en elke keer met 'n glimlag. Ek waardeer dit. Die vakansieprogram vir die jongspan - amazing! My dogtertjie het die beste tyd van haar lewe gehad. Ons is diep dankbaar. Dankie. Dankie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathryne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great place to relax and a beautiful view. We had such a good time, definitely got to relax and the activities for the kids were amazing; they had so much fun. The shop is well stocked; we found everything we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik. Baie lekker en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfekte vakansie kamp oord. Ons het lekker gebly selfs al het dit elke dag bietjie gereën - kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, vermaak vir die hele familie. Lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Peace and tranquility at its best. We really enjoyed our stay. Lots to do and it was safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aamina R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pleasant weekend getaway. Lovely quiet resort. Plenty to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Was regtig 'n baie goeie ervaring. Die warmwaterswembad was mooi skoon en netjies. Ons het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie gerieflike oord. Puik diens, skoon fasiliteite en vriendelike personeel. Die eenheid voel gerieflik, wat dit die perfekte plek maak om op 'n lang dag te ontspan. Geniet 'n verhitte swembad saam met volwassenes en jong tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3272

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R428
50 % AF
R 428 R 214
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R428
50 % AF
R 428 R 214
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R428
50 % AF
R 428 R 214
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 868 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0688622116220e2390f54d02e504b58a23da8ec178dd3c6dabcd28dc0422e5ac74c064fbcc2436f2fc588c2901e551498274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R428 nouVanaf R214 per nag (plek vir 6) 437 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang