LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ATKV Drakensville | LekkeSlaap
+54

ATKV Drakensville

Oord

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Die tariewe is vir gaste wat nie ATKV-lede is nie. Dié tariewe is nie ingesluit by die verblyftariewe nie. Dis betaalbaar met aankoms by die oord.
Konferensietariewe is op versoek beskikbaar.
Daar is 'n administratiewe fooi van R80 per bespreking.
Vermaaktarief is R35 per dag per bespreking tot 'n maksimum van R350.
'n Ekstra motor per eenheid sal R60 per dag kos.
Weeksdagtariewe is op versoek beskikbaar.

Die ATKV is bewus van die COVID-19 pandemie en om ons gaste, besoekers, kontrakteurs, verskaffers en werknemers se onthalwe is dit baie belangrik dat almal wat na die ATKV-oorde toe kom soos verantwoordelike burgers optree. Daar is 'n blad op ons webtuiste wat die ATKV se gesondheids- en veiligheidsprotokols, soos deur die Minister van Arbeid en Indiensneming, FEDHASA, TBCSA en die Department van Toerisme weergegee, uiteensit. Dit raak die gesondheid en veiligheid van ons gaste en personeel. Die prosedures en riglyne wat daarin vervat is sal voordurend aangepas en hersien word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTM4Yjg3LTcxYzctNDdkMS05YTYzLTI3MmQ1M2U4MGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R140  per nag (plek vir 6) 115 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!