Drakensberge Akkommodasie by ATKV Drakensville | LekkeSlaap
+54
+54

ATKV Drakensville

Oord
  • Vanaf R175 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

ATKV Drakensville bied gemaklike selfsorg-akkommodasie naby die voorheuwels van die Drakensberg Amfiteater met asemrowende uitsigte en is omring deur geskiedkundige bakens.

Die oord bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies in die vorm van selfsorgwoonstelle vir 2, ruim gesinshuise vir tot 6 gaste en B&B-kamers. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv en word daagliks skoongemaak. Gaste in die selfsorg-eenhede het toegang tot braaigeriewe. WiFi-toegang word by die ontvangs verkry en gaste het toegang tot 'n selfsorg-wassery. Die oord spog met avontuurdoendige en vermaakgeriewe, 'n restaurant, kitskosplekke, koffiewinkel en 'n geskenkwinkel. Oord-aktiwiteite en geriewe sluit 'n verhitte swembad, plonspoel, pooltafel, avontuur-minigholf, ponieritte en staproetes in. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar.

Die ATKV Drakensville-oord is 4½ uur van Bloemfontein af, sowat 3 ure se ry van Johannesburg af, en is ook net ongeveer 2½ ure van Durban af. Dit is gerieflik naby verskeie toerismebesienswaardighede in die omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Basotho Kultuurdorp, rotstekeninge, Drakensberg Seunskoor, Falcon Ridge Raptor Centre en Royal Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 105 resensies vir ATKV Drakensville
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ATKV Drakensville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R175
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R175
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTM4Yjg3LTcxYzctNDdkMS05YTYzLTI3MmQ1M2U4MGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R175  per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za