LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ATKV Drakensville | LekkeSlaap
+54

ATKV Drakensville

Oord

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 114 resensies vir ATKV Drakensville
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Piet V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet!

Genoeg geleenthede vir die klein kinders om hulle besig te hou.

Niel A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel A
Gesin met tieners

Regtig baie lekker.

Het dit baie geniet!

Barbara N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rustige kuier, waar ek alles gehad het wat ek benodig het en die gasvryheid was uitstekend.

Die omgewing en die ligging van Drakenville is pragtig. Die diens professioneel en baie vriendelik. Ons het onmiddelik welkom gevoel. Die bespreking was gedoen en ons het met aankoms slegs nodig gehad om 'n vorm te onderteken. Dankie Lekkeslaap!

Lizelle E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle E
Gesin met tieners

Pragtige uitsig vanaf jou stoep.

Pragtige tuine, karavaan staanplekke is ruim en bied steeds bietjie privaatheid. Put-put baan kort aandag en daar was ongelukkig geen kontrole oor die toerusting nie. Weet nie of dit weens Covid is of net hoe dinge nou gedoen word nie. Dit was al negatiewe ding wat ons ervaar het.

Quintin D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin D
Saam met vriende

Klein, oulike oord maar benodig bietjie hulp met swembaddens.

Vandat ons daar aangekom het todat ons vertrek het, was die swembaddens nie een keer skoongemaak nie. Warm en koue swembaddens was vol sand en geruik na urine.

Gerhard V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Baie oulik.

Sal beslis weer teruggaan.

Pierre L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Baie moeite met ontbyt gedoen, individueel afgelewer.

Netjies, veilig, baie om te doen.

Stefan E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan E
Gesin met klein kinders

Aangename wegbreek, goed geleë vir oornag terug van die kus af na Gauteng,ens

Het in ’n chalet vir 4 mense tuisgegaan, die tipe waar jy en jou buurman deur ’n muur geskei word. Chalet mooi oorgedoen, mooi geteël, badkamers ook en stort baie ruim en gerieflik groot, nuwe kombuis met snappy chef induksieplate en granietblaaie, selfs eetgery nie die gewone koshuis-tipe nie. Die volgende was opvallend gemis: 1) Geen kantgordyne in die kamers nie, net ’n gewone gordyn wat dik genoeg was om die oggendson uit te hou. 2) Die kombuis het weer net ’n kantgordyn gehad. Die negatiefste aspek is die beddens, die matrasse is baie sag of klaar of moeg of noem dit wat jy wil maar nie goed vir ’n moeë reisiger nie. ATKV kan gerus die matrasse vervang. Nie te min die diens was eerste klas.

Cornel N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N
Gesin met klein kinders

Lekker ruim alles wat nodig is, ontspanne.

Dit is skoon, met 'n kindervriendlike-area en kan lekker buite rond beweeg met die kinders. Swembaddens is uit die boonste rakke.

Stoffel V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stoffel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net vir 1 nag en 'n lekker rus op pad na die kus toe. Sal dit weer doen wanneer ek weer kus toe gaan.

Dit was my tweede besoek aan Drakensville.

Gideon P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon P
Gesin met klein kinders

Dis baie lekker. Sal weer oornag.

Die uitsig is pragtig en die swembad was lekker.

Santjie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie D

Ons kuier was absoluut heerlik!

Die eenhede is pragtig en netjies. Ons het die gronde en die fasiliteite terdeë geniet. Ons ingeboude braai het ons net uitgerook op die stoep, die skoorsteen werk glad nie. Dit is ons enigste klagte. Volgende keer gaan haal ons een van die los braaie van die karavaan en kampeer-area en braai onder die stoep.

Gerhardus D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so rustig en vreedsaam.

Daar is so baie om te doen in die oord asook in die area. Rustigheid asook baie veilig vir kinders.

Danelle T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle T
Gesin met klein kinders

Pragtige, skoon verblyf. Kindervriendelik. Baie om te doen vir die hele gesin

Ons het 'n wonderlike naweek as gesin en saam met 'n groot groep ander mense vir 'n vriend se 40ste verjaarsdag gehad. Die kinders het 'n wonderlike tyd gehad met al die skoon, mooi swembaddens en speelareas. Dis veilig, rustig en so goed bestuur!

Anne-marie L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L

Baie lekker en rustig.

Netjies en skoon. Hul kan net kyk na die beddens en banke in sitkamers. Nie gemaklik vir lang mense nie.

Dup H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dup H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Atmosfeer rustig. Almal vriendelik, het lekker gerus.

Machel J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machel J
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, baie vir die kinders om te doen.

Skoon baie aktiwiteite vir klein en groot. Veilig en sal weer gaan en aanbeveel vir ander gaste.

Frans S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker bestemming.

Sien sterre.

Lizette J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette J
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Heerlik ontspannend. Restaurant se kos was besonders. Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Baie skoon en netjies.

Yaksha S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yaksha S
Gesin met klein kinders

Was great.

Awesome place to spend with a family.

Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, ontspannend en lekker ontbyt.

Lekker en moeite werd.

Eugene D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Gesin met klein kinders

Rus vir my siel.

Niemand pla niemand. Kuier lekker en wees gerus dat almal is veilig en so ook jou eiendom. Gaan beslis weer bespreek. Dankie vanaf 'n polisieman en verpleegster wat gerus het by hulle. Dankie.

Jessica R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike ervaring, ons sal beslis weer terugkom.

Die woonstel was pragtig, die personeel so vriendelik, die kindervermaak was fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was an amazing experience, we will definitely come back again.

The flat was beautiful, the personnel so friendly, the kids entertainment was awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elsie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, netjies en skoon met 'n pragtige uitsig!

Hoog aanbeveel vir 'n ontspannende vakansie met 'n heerlike swembad en atmosfeer!

Ric B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ric B

Het heerlik gekuier.

Baie om te doen en lekker ontspanning.

Melani V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani V
Gesin met tieners

Dit was fantasties!

Die diens was puik. Die werkers elke dag vriendelik. Sal weer en weer en weer gaan.

Maryna S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend en ek kan dit aanbeveel.

Die restaurant (Koswerf) se etes is uitstekend. Fasiliteite by die oord word baie goed onderhou en bied 'n groot verskeidenheid vermaak aan volwassenes en kinders. Die enigste probleem is daar is geen groot supermark naby nie.

Niel H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Niel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vakansie-oord behalwe vir dubbelbedmatras wat glad nie gemaklik is nie.

Oord bestuur moet oorweeg om matras te vervang, het vroeër uitgeboek weens die ongerief.

Suzette P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

Beautiful resort for a family with kids.

Lovely resort with beautiful swimming pools and a convenient shop and restaurant. A bit disappointed that the air-con in our chalet (no.60) didn't work and that the promised repair man never pitched, so it was very hot in our unit.

Willie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en gerieflik.

Mooi berg-uitsig. Goed geleë tussen Pretoria en Ballito. Vriendelike en gasvrye personeel.

Marietjie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Ons het ons verblyf baie geniet.Baie te doen vir klein kinders.Ons het die warm swembad baie geniet op koeler en reënerige dae. Kinders het lekker fietsgery. Lekker gaan stap by Royal Natal Park.

Cornel N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N
Gesin met klein kinders

Lekker ruim en het alles wat mens benodig.

Die verhitte swembad is die beste veral as die wind sleg waai en die weer onplesierig is.

Tina S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Gesin met klein kinders

A great family friendly place.

Lots to do and great for kids!

Tania D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Heerlike wegbreekplek vir die hele gesin en groepe vriende.

Ons was regtig aangenaam verras. Alles was baie goed georganiseerd. Die kamers was skoon, netjies en baie goed toegerus. En is ook elke oggend skoongemaak. Die warmwater-onderdakswembad was ons hoogtepunt. Ons het ook op die sonskyndae langs die buiteswembad deurgebring en daar het ons selfs komplimentêre voet-massages gekry, wat wonderlik was. En het toe besluit om vir ‘n rug-massage later daai dag te gaan by die spa op die perseel. Die spa is bietjie oud soos mens inloop. Maar die kamers is mooi en netjies en die handdoeke skoon. Die massages was ook baie lekker. Ons sal beslis teruggaan soontoe en beveel dit vir seker aan.

Erika J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie lekker plek vir gesinne met kinders.

Roslynn K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslynn K
Gesin met klein kinders

Very family friendly and helpful friendly staff.

We are very happy, will go back.

Renier G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en vriendelike personeel.

Verblyf baie geniet. Sal weer kom.

Fanie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek vir 'n lekker vakansie.

'n Baie netjiese en gasvrye plek met baie vermaaklikheid om jou besig te hou en ook 'n puik restaurant met goeie etes teen 'n billike tarief.

Suzette Van Der Walt V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette Van Der Walt V
Besigheidsreis

Baie lekker.

Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Ronel R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Gesin met tieners

Baie gerieflik en ontspannend.

'n Baie ontspannende tyd met pragtige omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and relaxing.

A very relaxing time with scenic surroundings.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nico E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Gesin met tieners

Lekker oord en goeie ligging in noordelike Drakensberg.

ATKV bied 'n lekker oord met baie doendinge. Die restaurant was snoesig in die aand en die warmwater-swembad is lekker in die winter. Ons het die Noordelike Drakensberge verken van hier af. Royal Natal Park het lekker staproetes en Action Adventure is 'n moet vir bergfiets, zipline ens.

Karien D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D
Gesin met klein kinders

Lekker rus-vakansie!

Die oord self is baie netjies met lekker aktiwiteite om kinders besig te hou. Die huisies is goed ingerig met eetgerei en beddegoed. Die stoof was vrek vuil, dink daar kan aandag gegee word om dit behoorlik skoon te maak voor nuwe gaste inboek.

Nadia B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Baie geniet!

Ons het die 3 dae baie geniet. Die rustige en veilige atmosfeer was net wat ons nodig gehad het.

Karen D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek met baie om te doen.

Baie lekker plek, behalwe mens kan alles deur die mure hoor. Ons bure het 5 maande oue babatjie gehad en ons het niks kon slaap as hy huil nie. Kon selfs hoor as bure rondloop in die woonstel. Slegs die 2-slaapeenhede.

Dale B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning vir die hele gesin.

Oord baie goed ingerig en winkeltjie goed toegerus. Baie aktiwiteite vir oud en jonk. Baie aktiwiteite buite die oord ook.

Lindi E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Drakensville is regtig 'n plek waar mens tuiskom. Die oord is pragtig en die verbeteringe wat aangebring is, is werklik keurig gedoen en verleen karakter aan die oord. Die verhitte swembad is 'n groot bederf in die winter. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en doen werklik moeite om jou tuis te laat voel. Ons beveel regtig die oord aan, mens maak wonderlike herinneringe hier. Die aalwyne wat oral aangeplant is, is verruklik mooi die jaar.

Sonet D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Rustigheid!

Pragtige plek in die berge. Baie goed onderhou en baie netjies. Vriendelike personnel by ontvangs. Lekker in warm water gekuier en ontspan. Sal dit vir enige iemand aanbeveel vir 'n rustig maar besonderse plek.

Genni K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genni K

Quick stay.

We unfortunately had a very short stay due to hikers being trapped in the berg so we only arrived around 11pm and left at 10am. However, we would very much like to return. All was clean and comfortable and well equipped (much better than I was expecting). It was raining so we couldn't use the pools and other amenities which was a pity. Will definitely recommend and hope to get back there soon.

Wayne Y - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne Y

ATKV Drakensville is definitief 'n goeie opsie.

Ek, my vrou en ons baba het vir 'n week gaan uitrus by ATKV Drakensville. Daar was 'n skoolgroep gedurende ons tyd daar, en die skoolakkomodasie is teenaan die B&B-kamers waar ons gebly het, so hulle het soms raserig geraak en bietjie van ons stilte versteur. By die swembad het hulle aktiwiteite vir kinders en speel musiek ens. Ek is nie mal daaroor nie, ek gaan om te rus en soek stilte. Maar ja dis maar net een rede hoekom ek nie van ATKV's hou oor die algemeen nie. Die restaurant se B&B-prosesse het elke oggend anders verloop, asof daar nie 'n standard is nie. Een dag word vir ons gesê wat ons kan vat, ander dag kies ons van die menu af. Die voordele is die Drakensberge-uitsig en die hoeveelheid mense wat daar was is baie min, dit is 'n groot wenner vir my. Die perseel is baie mooi skoon en netjies. Die personeel is altyd vriendelik, was lekker om elke dag by die kamer te kom en sien hoe mooi skoon hulle gemaak het.

Elsa P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, genotvol en baie lekker!

Dit is 'n pragtige omgewing. Die personeel is vriendelik. Ons het ons verblyf baie geniet. Sal definitief weer gaan.

Fpj L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fpj L
Gesin met tieners

Great facilities, the heated pool a bonus!

See stars.

Theunis P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis P
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang. Eenheid skoon en netjies.

Ria B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everybody nice and professional.

Nice and clean. Friendly staff.

Jh M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jh M
Gesin met klein kinders

Lekker rustig tussen jou eie tipe mense.

Die kinders het alles terdeë geniet! Die winkel het redelik alles wat jy benodig. Die warmwaterswembad is ‘n groot pluspunt en die supertube was baie pret vir die kinders! Daar kan wel opgradering gedoen word by die putt-putt-bane asook sekere aspekte van die akkommodasie. Maar verder het ons baie lekker gebly!

Brendon F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon F
Gesin met klein kinders

Enjoyed every moment.

This is a great place for kids and adults and we are already planning our next trip to the resort.

Jana V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Netjies, gesinsverblyf.

Eenhede was netjies en skoon. Fasiliteite ideaal vir gesinne met klein kinders.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, family accommodation.

Units were neat and tidy. Facilities great for families with small kids.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Buyie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyie M
Saam met vriende

Had a great weekend away. The place is spacious.

Our concern was on the cleaning of the rooms. We were not happy at all. Bedding was not changed. However big ups to the kitchen staff for preparing nice meals. There is still room for improvement on customer service. We requested an iron Saturday morning - never received it. Then requested it again on Sunday morning - that's when we received it.

Marie-lize B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie-lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Baie netjiese plek, en veilig.

Danel L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danel L
Gesin met tieners

Absolutely stunning.

The peaceful environment and absolutely stunning surrounding gives you a proper recharge from one’s daily rushed lifestyle.

Regardt J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt J
Gesin met klein kinders

Baie mooi, netjies, skoon en vriendelik.

Sien sterre.

Riëtte O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige en uiters netjiese verblyf, ons het lekker gerus, geswem en baie gestap in die oord. Die restaurant is 'n wenner!

ATKV Drakensville is 'n gewillde bestemming vir ons, en sal graag een dag langer wil bly. Die huisie was silwerskoon, linne alles in goeie toestand, het net my skerp groentemessie gemis!

Kate J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate J
Gesin met klein kinders

Was a great holiday.

We have been a few times and always enjoyed the great hospitality and fun atmosphere. Great time for family.

Aphelele H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphelele H

Very nice accommodation in a peaceful safe environment.

The staff and the workers at the resort were very helpful and kind, we felt really welcome.

Liza D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza D
Gesin met tieners

Ons het slegs een nag oorgeslaap, maar die fasiliteite was baie goed.

Die huisie waarin ons gebly het was pragtig oorgedoen gewees. Die badkamer en kombuis is pragtig. Baie netjies. Die sitkamertjie kort nog so bietjie aandag.

Delene S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Gesin met klein kinders

Excellent for people with or without children.

No complains of children being bored and, being there previously with a group of children, the organised activities were professionally planned and enjoyed by all.

Phillip B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Enkelreisiger

Het dit baie geniet.

Moenie dat die buitekant julle mislei nie, binne is dit amazing mooi en al hulle fasiliteite vanaf die chalet tot ontspanning van uitstaande gehalte. Die restaurant se a la Cart-menu was heerlik vir aandete sowel as ontbyt.

Abe K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abe K

Aanvaarbare verblyf sonder om vreeslik opwindend te wees.

Die plek is heel aanvaarbaar as mens vir 'n nag of uiters twee wil oorbly. Die asbeshuisies is oud en ietwat verwaarloos maar vir 'n nag is dit nie te sleg nie.

Wally K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was fantasties, behalwe die persoon wat verantwoordelik was vir kamer 14 se skoonmaak, elke dag moes die persoon gesoek word om skoon te maak en as jy 15:00 van die swembad af kom verwag jy dat die plek reeds skoon sal wees.

Lynn N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn N
Saam met vriende

Beautiful.

See stars.

Anton V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek van die stad wat hartgrypend is.

Regtig so 'n rustige en asemrowende omgewing, Ontvangs is baie hulpvaardig en vriendelik. Baie dinge om te doen vir ons en die kinders. Wil graag gou weer 'n draai daar maak.

Zelda E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie lekker plek.

Baie lekker plekkie, die mense is baie gaaf, die restaurant se kos is van die hoogste gehalte, die plek is verskriklik skoon, dit is baie lekker om daar te wees, en die mooi natuurskoon.

Les V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Les V
Saam met vriende

Everything was perfect except for your road.

Our stay was perfect. We were a group of approximately 15 people and I never heard anyone complain about anything. The only complaint that I have is the signage for the very sharp bends in the road leading to the resort. Twice I nearly went off the road because there is insufficient signage to warn about the sharp bends. I feel persons arriving in the dark could end up in the field.

Michele F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accommodating and willing to assist.

Only stayed one night so can't say too much. Staff very helpful though, from reception to staff at the gate.

Laeeqa S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laeeqa S
Gesin met klein kinders

A lovely break that exceeded expectations.

Beautiful views, lots of great activities for the kids, extremely safe, fantastic little resort. My only gripe was that the extra blanket in the closet was presumably not newly washed or had a slightly musty smell on it. The beds and unit were clean, tidy, albeit basic finishes. Carry a heater or extra blankets of your own should you expect it to be extremely cold.

Fanie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B

Nog nooit so koud gekry in my lewe nie.

Ons het baie koud gekry. 'n Verwarmer of elektriese kombers sou gehelp het. Die huisie was soos die binnekant van 'n yskas.

Ria B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent and neat. Will book again.

Devi A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devi A
Gesin met klein kinders

Relaxing and exciting activities.

We enjoyed our stay a lot.

Vanessa C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa C
Gesin met tieners

It was an enjoyable experience. The staff at reception were extremely friendly.

We really enjoyed our stay at the resort. The staff were friendly. There were a lot of activities to keep us entertained.

Vanessa C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa C
Gesin met tieners

We had a great time. A lot of fun-filled activities.

It is a great getaway from our daily routine. We really enjoy our stay!

Barbara D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Gesin met klein kinders

Lekker uitgerus.

Beste waarde vir jou geld. Pragtige omgewing en rustig.

Leka C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leka C
Gesin met klein kinders

Excellent venue.

It was very peaceful and relaxing, kids enjoyed themselves, definitely visiting again, staff very friendly and helpful, well organised and equipped.

Izabel S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izabel S

Verblyf was relatief aangenaam.

Gaste met kinders (ongeveer 8 - 10 jaar) het kinders toegelaat om by warm swembad rond te hardloop, gil, skree, om swembad te hardloop. Was baie lastig.

Mariheta V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariheta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie netjiese oord en rustige omgewing. Sal weer gaan.

Michael P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wegbreek in jare.

Kan nie wag vir volgende vakansie nie.

Bernadette L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en sal gou weer so maak.

Die ervaring was heel plesierig en ons het dit baie geniet. Ons was net onsteld gewees, want ek het 2 weke voor ons bespreking ATKV self gebel om te bevestig dat hulle ons bespreking het en dat daar 'n plek sou wees op die perseel om aandete te kry (ons het op 'n Sondag oorgeslaap) en ek was gesê dat die restaurant sal oop wees. Ons het laat daar aangekom (so na 4) en toe gaan kyk wat als daar is om te doen en hoe laat die eet plek sou toe maak, die eetplek was nie oop gewees nie, ek moes die bestuurder aan diens bel om te hoor waar ons kon kos kry (ek het 'n 2 jarige kind wat honger was) ons moes toe weer in die kar klim en 25 km verder ry om kos te kry vir die aand, maar verder was dit lekker gewees.

Adriaan(danie) V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan(danie) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful resort.

Upgrading looks beautiful, resort is very clean.

Juanita D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is werklik die moeite en geld werd hoor. Baie rustig en die mooiste natuur.

Margaret M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a fab time.

Will go back, had such fun.

Steve R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve R
Saam met vriende

Had a very pleasant stay.

Just found the restaurant staff (waiters) slow and not that friendly.

Allison W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant overnight stop.

A very pleasant overnight stay in a neatly kept chalet. Will definitely be visiting again in the future.

Sibongile L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sibongile L
Gesin met klein kinders

The stay was great.

The staff were friendly and the place was super great.

Gerda W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar.

Heerlike, rustige omgewing. Sal definitief weer gaan.

Pieter L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Sien sterre.

Lourens A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens A
Gesin met klein kinders

Lekker.

Alles wat genoem was in die bemarking van Drakensville was daar.

Arina W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina W
Gesin met tieners

Het slegs een aand oornag, maar dit was baie gerieflik en netjies.

Gesellig saam vriende gekuier. Kinders het hulle besig gehou. Netjies en gerieflik.

Catelen B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catelen B
Saam met vriende

'n Onvergeetlike ervaring.

Netjiese verblyf en vriendelike diens, uitstekende fasiliteite!

Heather H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable breakaway.

Would definitely go back to this resort. Loved the warm water pools.

Gerard D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly reception.

See stars.

Martin L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place in the mountains.

We really enjoyed our stay in the resort. Accommodation facilities, other amenities etc. was of a very high standard. It is a resort that young and old will find to their liking, because of the variety of things to do. We plan to go back ever so often as we can.

Neil E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and relaxing stay.

We spent a very pleasant, relaxing and fun filled 5 days. We had no complaints and would recommend the resort as a place to visit.

Carel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand oorgebly. Dit was lekker stil en rustig.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker omgewing om vakansie te hou.

Russell A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell A
Saam met vriende

Great.

Great but too short. One night only.

André P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en van hoë gehalte soos wat ons van ATKV-oorde gewoond is.

My vrou en ek het net en aand op pad na Umhlanga oorgeslaap en 'n baie aangename en bevredigende tyd daar spandeer, en ook die voortreflike ontbyt geniet.

Elize L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie goeie oord vir ontspan, sentraal geleë en netjiese eenheid. Vriendelike staf.

Sharon S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met tieners

Skoon, netjiese akkommodasie en werkers is baie vriendelik.

Pragtige plekkie vir 'n lekker wegbreekkans met of sonder kinders. Sal Drakensville enige tyd aanbeveel.

Johann W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W
Besigheidsreis

Sinvolle, praktiese verblyf teen billike tarief.

Wonderlike blyplek aan die voet van die Drakensberge. Baie geriewe en keurige restaurant.

Marlize V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize V
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtig.

Heerlik gerus in hierdie pragtige oord. Baie dinge wat die kinders op die oord besig hou. Restaurant fantasties.

Patrick O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick O
Gesin met klein kinders

Die skouspelagtige uitsigte word gekomplementeer met die diens en geriewe.

Die skouspelagtige uitsigte word gekomplementeer met die diens en geriewe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The spectacular views are matched by the service and facilities.

The spectacular views are matched by the service and facilities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gary S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary S
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf met baie aktiwiteite vir kinders.

Ons familie hou baie van Drakensville omdat dit gerieflike akkommodasie bied met genoeg aktiwiteite om jong kinders besig te hou. Ons sal beslis weer daar gaan uitspan.

Pieter C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met tieners

Dit was baie baie leeg en rustig.

Die natuur is pragtig. Warm swembad 'n moet. Baie aktiwiteite vir groot en klein. Winkel nie baie goed toegerus nie. Bring maar meeste van eetgoed saam veral as jy wil braai. Bring jou eie vleis. Winkel het nie vleis wat hulle verkoop nie.

Michele F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele F
Gesin met tieners

Well run family resort.

I spent 5 days over the New year 2016/2017 with my family and friends at Drakensville. Extremely well run resort, staff very courteous, helpful and friendly. Great facilities for adults & children. Daily entertainment around the pool. Loved the indoor heated pool and the Super Tube. Well stocked coffee shop/Tearoom and an excellent restaurant. Average prices. Well situated with organised walks on most days. Only negative is that our towels were not changed for the full 5 days.

Johanna D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige blyplek vir families met klein of groot kinders.

Ons was aanvanklik nie beïndruk met die voorkoms van die huisies nie, maar het tog ons verblyf vreeslik geniet. Die vakansieprogram wat aangebied word is uitstekend vir groot en klein. Die diereplasie was die grootste vermaaklikheid vir ons met 'n klein kind. Dit was die hoogtepunt van elke dag. Lugverkoeler in sitkamer was heerlik, maar die slaapkamers was vrek warm. Daar kan beslis ten minste waaiers ingesit word.

Riaan S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan S

Gerieflike mooi skoon natuurbestemming met genoegsame vermaak van jonk tot oud.

Baie gerieflike skoon en netjiese oord met baie lekker restuarant kos van goeie gehalte. Winkel op oord goed toegerus met verskeidenheid produkte. Kliëntediens op sommige areas van oord nie so vriendelik nie en ook nie in Afrikaans nie. Sou meer in Afrikaans wou bedien word aangesien dit 'n ATKV oord is. Sekere vermaaklikheidsgeriewe was nie op standaard i.t.v diens en instandhouding nie soos: volleyball, putt putt. Heelwat Engelse vakansiegangers gewees oor Julie skoolvakansie.

Magdaleen L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en netjies.

Die eenheid was netjies en ruim. Die leefarea is groter as wat mens sou verwag. Die terrein is goed opgepas en die rose was pragtig. Die mense was baie vriendelik.

Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
Vanaf R140
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 868 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Jagersrust, Bergville, 8354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTM4Yjg3LTcxYzctNDdkMS05YTYzLTI3MmQ1M2U4MGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R140  per nag (plek vir 6) 114 5 1 5 R74 Jagersrust 8354 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -28.611575701375 29.124407172203
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!