+342
Oord in Bela-Bela

ATKV Klein Kariba

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 759 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, plesierig en baie lekker. Lekker, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great place to go and take a break. It's clean and lots of fun. Great place to go and take a break. It's clean and lots of fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Pragtig plek, die Berg Huis was fantasties. Dis 'n pragtige plek binne en buite. Beste plek om kinders te bring, baie aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ontspannend. Rustige atmosfeer in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en 'n pragtige omgewing. Eenheid baie netjies en privaat. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sethemba Boerdery L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was fantasties lekker. Dit was heerlik rustig met oulike aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Gerieflik, baie mooi, pret vir jou gesin, netjies. Dames by hoof hek kort bietjie vriendelikheid. Noem net dat die prop in die kombuis nie werk nie en die toilet gaan deur die vloer val een of ander tyd. Verder geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hardu B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Heerlik saam my meisiekind gekamp! Heerlik gekuier, Klein Kariba is baie mooi onderhou en doen moeite om te vernuwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

The place was excellent. I love the place: swimming, hiking, etc. I love the place, but please indicate what kind of swimming suit is appropriate at the swimming pool. My 23-year-old niece was offended by how the staff judged her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

The resort has great activities at an affordable price. Great location. Our campsite was clean and security was visible at all times. All swimming pools were clean and we enjoyed a great meal at the restaurant. We will come back again with my family. Activities are affordable and the resort is well maintained. Also had WiFi service at the campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R384
30 % AF
R 384 R 269
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R384
30 % AF
R 384 R 269
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R384
30 % AF
R 384 R 269
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R101, Warmbad, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1350 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969c298d00917f675286d31bc3897456b6f5bc4d324bad0c3d6e2aa9b24c593df224b8455578e3130a4944c4da41fc27b3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R384 nouVanaf R269 per nag (plek vir 6) 759 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang