ATKV Klein Kariba

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 745 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Our stay was very enjoyable and there was a lot that we could do while on a tight budget. We got there before check-in time and they allowed us to enter the resort before 14:00. They gave us the keys at 14:00. We went out of season during the week, so there weren't a lot of people, but the staff are very nice and the facilities are very clean and maintained very well. I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandrey F
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Rustig. Baie lekker, skoon en baie rustig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was 'n rustige blyplek in die middel van die week. Die eenheid was skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlik. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd. Was so rustig by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlike verblyf in die Bosveld! Ons was aangenaam verras met die tenthuis en dit is heel prakties, skoon, netjies en goed ingerig. Dit kort net hakies vir handdoeke om op te hang, want die wasgoedstaander is nie effektief nie. Die braaiplek is ook goed ingerig en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmarenthia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

100/100. Hello, ons het lekker gekamp, dankie. Dit was 'n heerlike naweek gewees, lekker warm ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lekker gekamp. Ons het met ons karavaan en tente daar gekamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vrolik, netjiese en stil plek. Almal het ons welkom laat voel, alles is netjies en skoon en ek hou daarvan dat hulle by hulle reëls hou. Hulle woord is hulle eer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micelle C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ons het deel geword van die Klein Kariba familie. Ons 'familie deur keuse' met ouderdomme wat wissel tussen 2 jr en 61 jr het elke oomblik van ons kuier by Klein Kariba geniet. Van die natuurskoon, die ongelooflike landskap, die netheid van die oord, die geriewe wat in elkeen van ons se behoeftes voorsien het, tot die heerlike 'vibe' wat deur die Kaperjolle span en die verskillende vermaak- en interaktiewe programme voorsien is. Die oord maak dit maklik om nuwe mense te ontmoet en weg te gaan as vriende. Die atmosfeer in die oord voel soos 'n reuse familie reünie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3025

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R355
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R355
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)
Vanaf R355
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 1338 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969c298d00917f675286d31bc3897456b6f5bc4d324bad0c3d6e2aa9b24c593df224b8455578e3130a4944c4da41fc27b3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R355 nouVanaf R249 per nag (plek vir 6) 745 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang