+16

Atlantic Port 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Porterfield Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Port 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, minder as 'n kilometer van Bloubergstrand, 11 km van die gewilde V&A Waterfront en 12 km van die veerboot na die historiese Robbeneiland.

Hierdie sjiek en knus woonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met 4 sitplekke en stoele. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n oordekte balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Die area is lewendig met baie plaaslike aktiwiteite en gewilde restaurante waar gaste 'n maaltyd langs die kuslyn kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 58 Porterfield Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Port 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Porterfield Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375e7854347e88ac4139f8e615a397081b19a9c639a53371e2f635feb4cba6e1b32a6ebf3aa472b194f8a8eed258bfc3589b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 58 Porterfield Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.816952823507 18.484576662209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang