Augrabies Falls Lodge & Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 515 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jp M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Lekker kos, skoon eenheid en vriendelike personeel. Baie lekker, ek kan dit aanbeveel en dit is ook bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Comfortable and convenient! Everything you need is available at the premises. Very helpful and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ongelooflik lekker. Die verblyf was fantasties. Ons kon rerig sielerus vind na 'n moeilike tyd waardeur ons is. Alles gerieflik. Dalk net 'n swembad wat kort in die sengende hitte van die kontrei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
1 nag
5.0
Okt 2025

Beslis 'n plek om oor te bly. Uitstekende vriendelike diens. Puik fasiliteit en netheid is van die hoogste gehalte. Heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtig en netjiese oorslaapkamers. Aangename verblyf en restaurant bied smaaklike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ons het dit baie geniet. Baie gerieflik! Lieflike groen grasperk. Elke kampplek het sy eie badkamer en opwasgeriewe. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing. People were so friendly and went out of their way to help and assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gemaklike kamer. Pragtige en gerieflike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My parents enjoyed their stay. I booked the place for my parents. They enjoyed the place and found it had everything that they needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie mooi. Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 515

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Falls Way, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdffbbe210db532a75730d485d54ea3194b7c8c8f31e46a29134a316b1fa1ca6870fee1f42ed65b70fdd60696609c5fbecf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 6) 515 5 1 5 R359 Orange Falls Way 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.640767642053 20.349131647082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang