Augrabies Falls Lodge & Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede naby.

Die lodge bied verskeie kamers, van moderne dubbelkamers met balkonne, tot volledig toegeruste, selfsorg-eenhede en chalets en selfs ’n kampeerterrein met privaat ablusiegeriewe.

Die slaapkamers en eenhede het elk ’n TV met DStv, ’n yskas, handdoeke, linne en ander geriewe.

Die lodge spog met ’n uitstekende A 'la Carte Restaurante op die perseel wat ontbyt, middag- en aandete bied.

Spyseniering vir braaie, romantiese pieknieks of geleenthede kan vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Augrabies Falls Lodge & Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R365 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false